Pellissier Akkommodasie by Favour & Flavour Gastekamers | LekkeSlaap
+28
+28

Favour & Flavour Gastekamers

Gastehuis
  • Vanaf R575 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besemboslaan 17, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Favour & Flavour Gastekamers is in die suidelike voorstad Pellissier in Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n netjiese, skoon kamer wat soos die huis voel.

Verblyf is beskikbaar in 3 verskillende kamers. Elke kamer het 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier en 'n verwarmer. Elke kamer het ook 'n en-suite badkamer met 'n stort.

Veilige parkeerplek en WiFi is beskikbaar.

Favour & Flavour Gastekamers is naby die Windmill Casino, Checkers Hypermarket, Pick 'n Pay, Training Edge Gym en slegs 2,5 km vanaf die N1.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Besemboslaan 17, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R575
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besemboslaan 17, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8tBNW78BBfxSC89LKUd1JY0osHcV1aCXbXAaSk5uwp6DdFA7S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (vir 2 persone) 17 Besembos Avenue Pellissier 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.15464 26.17072
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za