+50
Gastehuis in Colesberg

Featherhouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 212 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Annalie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ons het steeds lekker gebly en dit is ons gereëlde oornagplek in Colesberg. Baie skoon en netjiese kamer. 'n Paar dingetjies het egter hierdie keer gepla: 1. Dit was ysig koud in die kamer en die lugversorger het net halfhartig saamgewerk. Ons gasheer het dit probeer regmaak, maar dit was minder suksesvol. 2. Die elektriese kombers op die bed werk nie. 3. Een van die bedlampies se drade is oop en maak 'n kortsluiting agter die bed. 4. Die handdoeke is onvoldoende (slegs 1 standaard handdoek per persoon). 'n Ekstra handdoek sal waardeer word. 5. 'n Bietjie meer aandag aan klein detail sal dit tot 'n puik gastehuis verhef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie gerieflik en bekostigbaar. Net wat ons nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjies, gerieflik en bekostigbare verblyf geniet. Uitstekende verblyf op langpad tussen Kaap en Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lecia P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie netjies. Baie lekker spasie. Het net oornag, maar alles was op standaard en 100%. Sal weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Was aangenaam, sal beslis aanbeveel. Baie aangename verblyf gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sizwe M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Great stay. We had a great stay with my family. The place is clean, easy to find, and the service was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker gebly. Skoon, netjies en veilig. Dankie, lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet N
1 nag
5.0
Jan 2026

Everything you need for an overnight stay. A perfect place for an overnight stay. Safe, clean, convenient location to walk and explore with restaurants in walking distance. Lovely hard mattress.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jillian G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik, netjies, skoon, waarde vir geld. Waarde vir geld, tuinier is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjies. Vir seker aan te beveel vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 363

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Rhyneveld Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA887f66a6b383f844ab3848cad58e57e1bce260a4c8b1abb132c89936cf4206867e7b84b67ea84716be4c7874c54b93191c9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 212 5 1 5 4 Rhyneveld Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.722519167156 25.096517025726
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang