Pick your preferred language

English

Afrikaans

Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Lizinda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gekuier, sal beslis weer kom. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Envor L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Fantabulous stay. Warm welcome by a friendly, pleasant host. Enjoyed the privacy, the place was neat and clean, with a nice atmosphere, garden, and overlooking the Knysna lagoon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Guido F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Nice, quiet. It was a very pleasant stay, very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucille B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie tuis gevoel. Gemaklik en alles tot my beskikking. Ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan Leon Gous
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2025

Was really awesome. Hostess was kind, friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria R
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Soos bo beskryf. Tannie Johanna se ontvangs was "warm en gesellig. Sy het ons glad nie gepla tydens ons verblyf nie. Alles was netjies en skoon. Ons het alles gehad om gerieflik daar te bly. Die meubels is miskien al bietjie oud, maar niks was stukkend of verslete nie. Die ligging was net so lekker, naby aan die dorp CBD en die uitsig beide in die oggend en die aand was heerlik. Ons "akkommodasie" was veilig, behalwe dat jou kar buite staan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2025

Dit is rustig, het vakansie geniet. Ek het lekker gebly, maar daar is WiFi nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olivia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Lovely. It was awesome. Please add WiFi for your guests in future if possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Lekker rustig, pragtige uitsig. Baie lekker en stil, baie mooi uitsig. WiFi sou 'n aanbeveling wees. Bottel water in yskas. Klein koekie seep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

21 Old Toll Road, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5ZTZmZTM4LThmYzMtNGI5NS1iYTFhLTgyNjEwOTRmZjYyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 121 5 1 5 21 Old Toll Road Old Place 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038742408242 23.069808483124

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang