4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Old Toll Road, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Feel @ home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-eenheid met 2 slaapkamers in Knysna.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar is ook 'n badkamer en DStv. Buite is daar 'n dek en 'n braai-area, sowel as onderdakparkeerplek.
Gaste kan gaan voetslaan, branderplankry en bergfietsry of selfs die nabygeleë natuurreservate, soos die Pledge Natuurreservaat of die Featherbed Privaat Reservaat, gaan besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
johanna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 118
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 21 Old Toll Road, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Feel @ home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Old Toll Road, Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang