Fest Self-catering Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Wayne K - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent service from owner.
Theo T - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekende gasvrou, goeie waarde vir geld.
Wayne K - Mei 2024
Algehele gradering
Stay was pleasant.
Wanda F - Apr 2024
Algehele gradering
Na 'n lang warm reis was dit heerlik om in 'n koel, skoon plek in te stap!
Francois F - Apr 2024
Algehele gradering
Idale plek om te oornag as jy verder noord of suid gaan.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie, Francois!
Adri B - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly, dankie Christelle!
Koos S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf teen 'n billike prys.
Belinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is al ons 4 of 5de keer. Sal beslis aanbeveel.
Werner W - Mrt 2024
Algehele gradering
Very neat.
Jana V - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig, netjies en skoon.
Ilze D - Jan 2024
Algehele gradering
Bekostigbare kwaliteit plekkie met beerlike stoepie en braaiplek.
Aletha K - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome en skoon.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie Aletha, vir jou terugvoering. Vrede en vreugde vir die res van die jaar!
Herman S - Nov 2023
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap, dankie.
Floors P - Sep 2023
Algehele gradering
Het werklik aangenaam daar gebly.
Gerhardt S - Sep 2023
Algehele gradering
Uiters gerieflike en gemaklike akkommodasie.
Gerrit S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangename plekkie, skoon en netjies met 'n ongelooflike gasvrou.
Lee S - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome stop over after a long trip!
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Lee, thank you for the beautiful review, I am glad that you enjoyed your stay with us.
Keep well
Edward L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Edward, baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly jy het 'n goeie ervaring by ons gehad.
Marnel K - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig, mooi en netjies.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag Marnell, baie dankie vir jou terugvoering, dit was aangenaam om julle te kon ontmoet en dat julle 'n goeie ervaring gehad het.
Groete
Christelle
Coenraad D - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gawe gasvrou, maar baie in die kombuis laat veel te wense oor.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag Coenraad, dit was aangenaam om julle te kon ontvang by ons. Dankie vir jou terugvoering, ek sal definitief werk maak van die goed wat nie in plek was nie.
Groete
Christelle
Johannes L - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflike, veilige oorslaap.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie Johannes vir julle terugvoering, dit is altyd goed om te hoor as julle verblyf volgens julle verwagtinge was. Hoop om weer te sien in die toekoms. Groete. Christelle
Johan N - Jan 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en lekker.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie Johan, dit was 'n voorreg om jul te kon ontmoet. Ons is bly julle het n aangename ervaring gehad.
Henriehetti L - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en heerlike verblyf.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie, was goed om julle te ontmoet en is bly julle het 'n aangename ervaring by ons gehad.
Angie R - Nov 2022
Algehele gradering
We had a quick over night stay and we had a good and comfortable stay.
Heline B - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige selfsorgplek.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Heline, is baie bly dat julle 'n goeie ervaring by ons gehad het.
Chris R - Sep 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Netjiese akkommodasie.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, dit was wonderlik om julle twee te kon ontmoet.
Mariska F - Aug 2022
Algehele gradering
Baie mooi.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Mariska vir julle terugvoering, dit word opreg waardeer, dit is goed om te hoor dat ons gaste nie teleurgesteld is in wat hulle sien en ervaar nie.
Roderick J - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Roderick, dit was so goed om julle tweetjies te ontmoet en ontvang. Ons is ook bly dat julle 'n aangename ervaring by ons gehad het, hoop om weer erens in die toekoms te kan sien.
Paul E - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker gebraai en goed geslaap.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Paul, ek waardeer en is bly dat julle , jul tydjie by ons geniet het en dit aan jul verwagtinge voldoen het.
Charmaine C - Okt 2021
Algehele gradering
Super hostess, fantastic accommodation.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Charmaine, thank you for your review, we are so glad that you have a good experience while staying at Fest Self-catering!
Nelmari N - Jun 2021
Algehele gradering
'n Oase op 'n lang reis.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Nelmari, baie dankie vir jou pragtige terugvoering dit word waardeer.
Wees veilig!
Pieter M - Mrt 2020
Algehele gradering
Was heerlik sal beslis weer daar stop.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Pieter, baie dankie vir die terugvoering ek waardeer dit baie!
Wees veilig en groete
Peter S - Feb 2020
Algehele gradering
Clean, comfortable and friendly host and rooms contained every convenience.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie Peter vir jou resensie, ek waardeer dit en dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang en hoop om julle in die toekoms weer te ontmoet.
Talitha W - Jan 2020
Algehele gradering
Skoon, gemaklik, aangenaam.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Talitha, baie dankie vir jou terugvoering!
Ettienne K - Jan 2020
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Ettienne vir julle terugvoering , is bly as julle tevrede en gelukkig was.
Nadine V - Des 2019
Algehele gradering
Perfekte plek om te oornag na 'n lang reis.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Nadine,
Ek is bly julle het dit geniet, en dankie vir die terugvoering, dan weet ek darem of ek op die regte pad is of nie dat ons gaste 'n aangename verblyf kan geniet.
Baie groete,
Christelle
Welmare R - Des 2019
Algehele gradering
Die perfekte self-catering van ons vakansie. Dis nou mense wat verstaan wat self-catering-gaste benodig.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Welmari,
Baie dankie vir julle terugvoering, dit is altyd goed om te weet of 'n gas tevrede was met die verblyf en dit geniet het.
Tot 'n volgende keer!
Groete,
Christelle
Marietjie N - Des 2019
Algehele gradering
Oase in die woestyn.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Rina vir jou terugvoering, ons is bly julle het dit geniet en hoop om in die toekoms mekaar weer te sien.
Groete,
Christelle
Cornelius V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies verblyf met alles wat jy nodig het.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Basie, ek waardeer julle terugvoering.
Annalise S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie netjies, ruim en skoon.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Annalise, was 'n plesier gewees om julle te kon ontvang!
Mari V - Sep 2019
Algehele gradering
Vriendelike Suid-Wes gasvryheid wat 'n huis op 'n ander dorp is.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Mari, dit was aangenaam om julle te kon ontmoet.
Lynette L - Jul 2019
Algehele gradering
Vars briesie.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie, Lynette, dit was net so heerlik om julle te kon ontvang!
Anette J - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf na lang pad.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Anette vir die terugvoering, ek waardeer dit baie.
Gerrit S - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, lieflike plek.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Letitea D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en gerieflik.
Martina V - Jan 2019
Algehele gradering
Alles baie goed.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you Martina,
Was lovely meeting you, enjoy your trip to Namibia!
Blessings
Christelle
Gudrun B - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik om in die netjiese lugverkoelde eenheid te ontspan na 'n lang dag op die pad.
Philip T - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike verblyf.
Teresa P - Des 2018
Algehele gradering
Great place for a stop-over after a long drive on a very hot day!
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you Teresa, I'm glad that you relax and enjoy yourself, was nice meeting you guys!
Andre E - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike mense.
Louis V - Des 2018
Algehele gradering
Oortref alle verwagtinge.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Louis.
Daniel N - Nov 2018
Algehele gradering
Ruim, netjies, goed toegerus.
Bennie V - Nov 2018
Algehele gradering
Great value for money.
Lees meerFest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Bennie, ons hoop julle het 'n beter ervaring in Keetmanshoop met 'n tweede besoek
Kobus Z - Nov 2018
Algehele gradering
'n Verrassende aangename ervaring.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie julle twee was heerlik om die avontuur lustige familie te kon ontmoet.
Gert V - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik, rustig, netjies, privaat, en veilig. Uitstekende waarde vir geld.
Lees meerFest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Elisma D - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer jou insette.
Marie L - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Gerda-elize J - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie skoon, mooi, netjies en gerieflike kamer.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Gerda-elize, dit was 'n plesier om julle te kon ontmoet.
Mariette M - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie.
Mary D - Jul 2018
Algehele gradering
Warm, comfortable and very neat and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Warm, gemaklik en baie netjies en skoon.
Ons het 'n lieflike aand in Fest Self-catering Accommodation. Dit was 'n koue aand, maar ons was warm en snoesig in hierdie lieflike kothuis. Die ideale oornagplek op pad van Windhoek na Kaapstad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fest Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you very much always a pleasure in meeting new clients
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wheelerstraat 7, Keetmanshoop, 0000, Karas