Gastehuis in Northcliff

Fever Tree Suite

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gewees, hoewel ons vroeg gery het agv weersomstandighede. Baie mooi plek met alles wat nodig is. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agribio P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Sentraal geleë in Northcliff, uitstekende verblyf! Ek maak maar gereeld gebruik van Fever Tree akkommodasie, die kamers is baie groot, met TV, sterk WiFi, yskas, moerkoffie, melk, pragtige uitsig oor groot tuin, stil omgewing, groot bad en stortgeriewe, baie goeie lugvloei en ook aircon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sentraal, veilig, ruim, goed toegerus. Ons het heerlik gebly en sal weer kom. Sentraal, veilig, skoon, ruim, privaat, goed toegerus. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Fever Tree Suite
Dankie, hoop om julle gou weer te sien.

Agribio P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Very good value! Baie lekker groot kamer, bad en stort, goeie WiFi, lekker koffie, melk en 'n gemaklike bed! Alles wat 'n sakereisiger benodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome waarde vir geld. Baie netjies en stil. Goed toegerus en besondere persoonlike aandag aan detail. Sal beslis weer daar bly. Awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouvaun J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

The stay was perfect, more than needed. The stay was great for my wife and daughter, more than they needed. Clean, safe, quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Fever Tree Suite
Dankie vir die mooi resensie. Dankie dat julle by ons bespreek het. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Nadia

Charl N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker gerus. Sal vir seker weer hier bly en dit sterk aanbeveel vir vriende. Uitstekende geriewe. Rustige en mooi atmosfeer. Baie skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Fever Tree Suite
Dankie, Charl. Hoop om julle vinnig weer te sien.

Earl K
1 nag
5.0
Jan 2025

Beautiful accommodation and beautiful gardens. Peaceful and worth it. Very friendly host. Homely feel with a lovely home setting. Well-kept gardens with a pool. Accommodation is clean and nicely furnished with a comfortable bed and lounger. Free WiFi with loads of TV channels to choose from. Will gladly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
Fever Tree Suite
Thanks Earl, please come and stay again at Fever Tree.

Analene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Heerlik ruim, waarde vir geld. Ons het heerlik gebly. Baie veilige area. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

68 Imbuia Street, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dede96d2dec519c277e89be681712dfba2038f6ab1754694c744977513de2a621cffd372492322eeabd1658cb84efcd168d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 68 Imbuia Street Northcliff 2115 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.151730929739 27.948665131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang