LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Fever Tree Suite | LekkeSlaap
+16

Fever Tree Suite

6 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Fever Tree Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jacques P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Besigheidsreis

Fantastiese ruim kamer, netjies en luuks.

Sal beslis weer hier oornag as ek in die area is.

Fever Tree Suite's terugvoer

Dankie Jacques, ons sien uit dat jy weer by ons kom bly.

Fever Tree Suite
Albert H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel of ons baie vêr van die stad se gejaag af was. Die rustigheid en stilte was wonderlik.

Ons het so lekker gebly. Nadia was so gasvry. Ons ontmoet by die hek, deur die eenheid gevat en als gewys en ons so tuis laat voel. Dit het gevoel of ons by familie kuier. Die mooiste huis en tuin en glo my, dit het werklik gevoel of ons op 'n vêr afgeleë plek was. Die stilte, die mooi tuin, die rustigheid was wat ons nodig gehad het. Die plek is pragtig en ek kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

Hillegard H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hillegard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld en vriendelike diens.

Fever Tree Suite's terugvoer

Dankie, ons sien uit dat jy weer hier by ons bespreek.

Fever Tree Suite
Thbo S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thbo S

Pleasant stay I had.

Pleasant host and very quiet place.

Fever Tree Suite's terugvoer

Looking forward to hosting you again

Fever Tree Suite
Arend E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arend E
Besigheidsreis

Netjies en privaat.

Veilige en gerieflike ligging vir werksverblyf. Die privaatheid en netheid en diens is waarvoor ek gesoek het. Sal dit weer gebruik as werksverblyf in die toekoms.

Fever Tree Suite's terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Kom bly gerus weer hier wanneer jy in die area is.

Fever Tree Suite
Darryl S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl S
Besigheidsreis

Perfect.

Proper people, professional hosts.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Imbuiastraat 68, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dede96d2dec519c277e89be681712dfba2038f6ab1754694c744977513de2a621cffd372492322eeabd1658cb84efcd168d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 68 Imbuia Street Northcliff 2115 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.15169 27.9487
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!