+22
Selfsorg in Parys

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Dawie M
1 nag
5.0
Apr 2026

Puik. Baie netjies en goed geleë. Vriendelike diens en alles wat 'n mens nodig het. Wegneemetes naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erns K
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Rustig en stil; baie spasie; skoon; waarde vir geld. Ek was aangenaam verras met die eenheid waarin ek gebly het, dit is absolute waarde vir geld. Baie spasie, veral in die woonvertrek en kombuis (oopplan). Baie skoon en netjies. Die matrasse is topgehalte. Swembad is silwerskoon en lapa bied 'n rustige atmosfeer om te ontspan. Eienaars is baie vriendelik en het my gemaklik tuis laat voel. Ek kan Fieterjasies met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle M
1 nag
5.0
Mei 2025

Pragtige plek, sal beslis weer hier bespreek. Kliente diens was tops. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Very happy with everything. Lovely place, secure and safe. Central to all attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone S
1 nag
5.0
Apr 2024

Voldoen aan basiese behoeftes en is gerieflik en skoon. Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie voldoen aan die basiese behoeftes en is gerieflik en skoon. WiFi in die kamer en 'n naambord voor die eiendom om die plek te identifiseer sal 'n aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie
Is besig om WiFi te installeer. Is nie lus vir mense wat 12uur in die nag sit en toeter druk vir slaapplek nie. Dis hoekom daar nie borde is nie. Hoop dit maak sin.

Paul J
1 nag
4.6
Des 2023

Privaat en gesellig. Ja, lekker gebly. Lekker matrasse, kussings en waaiers. Lekker lapa met geriewe en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle C
1 nag
5.0
Sep 2022

Waarde vir geld. Professioneel. Sentraal geleë. Goeie diens. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucas J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Lekker geslaap. Baie still dankie. Net lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolph M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2021

Wonderful hospitality. Owner always available to help. Too friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claudine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Peaceful. We had a peaceful weekend. The service was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Noorder Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MDJjNWJlLWQwOWMtNGQ4Ny1hODIwLTY1NTRmYmJiNTdlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 32 Noorder Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.906693677279 27.449215305557

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang