Parys Akkommodasie by Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie | LekkeSlaap
+22

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie

8 resensies
Selfsorg
Gesinskamer
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie ruim kamer het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Verder is daar 'n TV met DStv en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstofie en oondjie. Die kamer het 'n privaat ingang en word daagliks skoongemaak. Rook is verbode in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie is nie troeteldiervriendelik nie. Rook is verbode in die eenhede. 'n R200 sleuteldeposito is voor of met aankoms betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkel-Eenheid
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie kamer 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank waarby gaste kan eet. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv. Die kamer het 'n privaat ingang en word daagliks skoongemaak. Rook is verbode in die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie is nie troeteldiervriendelik nie. Rook is verbode in die eenhede. 'n R200 sleuteldeposito is voor of met aankoms betaalbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorderstraat 32, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MDJjNWJlLWQwOWMtNGQ4Ny1hODIwLTY1NTRmYmJiNTdlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 4 32 Noorder Street Parys 9585 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.906693677279 27.449215305557
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za