Flamingo Villas Boutique Hotel
Beskrywing
Dié kamers is ruim en bied uitsigte oor die strandmeer van die kant af. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n waterval-stort, luukse toiletware en sagte japonne. Verder het die kamer lugversorging, 'n TV, gratis WiFi, 'n kroegie, 'n kluis vir 'n skootrekenaar en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Namibië het 'n streng nierook-beleid vir alle akkommodasie, restaurante, kroeë en openbare geboue. Rook in kamers is veral streng verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié 2 standaardkamers is rolstoelvriendelik. Albei kamers is ruim en bied uitsigte oor die strandmeer van die kant af. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n waterval-stort, luukse toiletware en sagte japonne. Verder het die kamer lugversorging, 'n TV, gratis WiFi, 'n kroegie, 'n kluis vir 'n skootrekenaar en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Namibië het 'n streng nierook-beleid vir alle akkommodasie, restaurante, kroeë en openbare geboue. Rook in kamers is veral streng verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim kamers bied asemrowende uitsigte oor die strandmeer en flaminke. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n privaat sitarea en 'n en suite-badkamer met luukse toiletware en sagte japonne. Verder het die kamer lugversorging, 'n TV, gratis WiFi, 'n kroegie, 'n kluis vir 'n skootrekenaar en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Namibië het 'n streng nierook-beleid vir alle akkommodasie, restaurante, kroeë en openbare geboue. Rook in kamers is veral streng verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tipiese presidensiële suite het 'n 180°-uitsig oor die strandmeer en flaminke. Daar is 'n luukse koninggrootte-bed, 'n ruim sitarea en 'n en suite-badkamer met luukse toiletware en sagte japonne. Verder het die kamer lugversorging, 'n TV, gratis WiFi, 'n kroegie, 'n kluis vir 'n skootrekenaar en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Namibië het 'n streng nierook-beleid vir alle akkommodasie, restaurante, kroeë en openbare geboue. Rook in kamers is veral streng verbode.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Kuvambo Nujoma Drive, Meersig, Walvis Bay, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 46 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang