Flamingo Vlei House

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gebruik asseblief water en elektrisiteit verantwoordelik, aangesien die eiendom in Kaapstad, 'n droogte-sensitiewe gebied, geleë is.

Indien buigsaamheid met aankoms- of vertrektye benodig word, moet dit vooraf gereël word en sal waar moontlik voorsiening gemaak word.

Parkeerplek is beskikbaar voor die woonstel op die geplaveide area.

Geraas moet tot 'n minimum beperk word, veral tussen 22:00 en 07:00. Geen partytjies word toegelaat nie.

Hierdie is 'n rookvrye eiendom. Rook word slegs buite in die aangewese area toegelaat, waar 'n asbak voorsien word.

Slegs gaste wat in die bespreking gelys word, mag oornag bly. Dagbesoekers is welkom met vooraf kennisgewing aan die gasheer.

Geen troeteldiere word toegelaat nie. Dit sluit alle soorte diere in.

Haal asseblief die vullis uit sodra die drom binne vol is. 'n Groen asblik is buite langs die trappe geleë.

Gaste is verantwoordelik vir enige skade of breekskade. 'n Breekskadedeposito word vereis.

Die breekskadedeposito word gewoonlik binne 5-7 werksdae na vertrek terugbetaal, afhangende van inspeksie en geen geraasklagtes nie.

Indien iets tydens verblyf beskadig word, word gaste versoek om die gasheer so gou as moontlik in kennis te stel.

Voor vertrek moet alle gebruikte skottelgoed en kombuisware gewas en op hul plek terugbesorg word.

Die eiendom is nie verantwoordelik vir die verlies of skade aan persoonlike besittings, beserings of onvoorsiene gebeurtenisse nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Knokke Avenue, Flamingo Vlei, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80abd570cdd808e9bdd7e50d7fc4f7e2788df07886dea2154761ec7c65a8244c3a1a412bb6f8b0a562d0dffb0b156ec09ce7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 11 Knokke Avenue Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8307989 18.5024432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang