Flintstones Guest House - Cape Town
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Dordrecht Road, Milnerton, Cape Town, 8021, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Flintstones Guest House - Cape Town is in Milnerton halfpad tussen Bloubergstrand en Kaapstad geleë. Flinstones het takke in Durban en Johannesburg en al 3 instansies skep die gevoel dat gaste terugbeweeg in tyd. Gaste kan ontspan en die warm en vriendelike atmosfeer geniet.
Die gastehuis spesialiseer in groepsverblyf en bied verblyf in 14 kamers. Elke gastekamer is en suite en het 'n privaat ingang, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis, 'n gaste-sitkamer met 'n kaggel, 'n swembad en 2 stoepe met braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.
'n Wasgoeddiens, babaoppasdiens en lughawependeldiens is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Jo Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 113
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 26 Dordrecht Road, Milnerton, Cape Town, 8021, Wes-Kaap
- Gaste dink Flintstones Guest House - Cape Town het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Dordrecht Road, Milnerton, Cape Town, 8021, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang