Pick your preferred language

English

Afrikaans

+111
Lodge in Sabie

Floreat Riverside Lodge

  • 194 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 103 Old Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Floreat Riverside Lodge se ligging is ideaal vir daardie spesiale tye, hetsy vir sakereise en vakansies. Dit is in Sabie, 'n beeldskone woonbuurt in Mpumalanga, geleë.

Floreat Riverside Lodge het 65 en suite-kamers, insluitend kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, skakelkamers, gesinskamers, 2 wittebrood-suites is, 5 executive-kamers, 8 selfsorg-chalets en 2 kleiner selfsorg-eenhede.

Ons slaapkamers is met al die nodige geriewe toegerus, waaronder volledige en suite-geriewe, telefoon en 'n TV met plaaslike kanale en 3 fliekkanale, kindertelevisie en 4 sportkanale. Daar is ook gratis WiFi. Vra gerus vir die kode wanneer jy inklok.

Ontspan in die weelderige sitkamerkroeg langs 'n houtvuur. Ons restaurant bedien plaaslike en internasionale disse. Sportliefhebbers kan pool speel of sport kyk op die grootskerm in Tommy's Familiekroeg langs die rivier.

Floreat Riverside Lodge spesialiseer in konferensies, vergaderings, spanbou-sessies en troues en het ook 'n spa. Gespesialiseerde pakkette is beskikbaar vir konferensies, maar ons skep ook unieke pasgemaakte pakkette vir konferensie- en troupakkette vir jou spesiale dag. Groepsbesprekings is welkom.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.8
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 130

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 103 Old Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Floreat Riverside Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

103 Old Lydenburg Road, Sabie, 1260, Mpumalanga

Sien kaart
  • 194 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea3192a7da1b65170b2456897c24dd95a5396296f56126b437069718f713f72d01f0c77dd88e8945cf23ca03c1fa760380cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 87 5 1 4 103 Old Lydenburg Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.092095 30.773328
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang