Floreat Riverside Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Floreat Riverside Lodge se ligging is ideaal vir daardie spesiale tye, hetsy vir sakereise en vakansies. Dit is in Sabie, 'n beeldskone woonbuurt in Mpumalanga, geleë.

Ons het 65 en suite-kamers, insluitend kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, skakelkamers, gesinskamers, 2 wittebrood-suites is, 5 "executive"-amers, 8 selfsorg-chalets en 2 kleiner selfsorg-eenhede.

Ons slaapkamers is met al die nodige geriewe toegerus, waaronder volledige en suite-geriewe, telefoon en 'n TV met plaaslike kanale en 3 fliekkanale, kindertelevisie en 4 sportkanale. Daar is ook gratis WiFi. Vra gerus vir die kode wanneer jy inklok.

Ontspan in die weelderige sitkamerkroeg langs 'n houtvuur. Ons restaurant bedien plaaslike en internasionale disse. Sportliefhebbers kan pool speel of sport kyk op die grootskerm in Tommy's Familiekroeg langs die rivier.

Ons spesialiseer in konferensies, vergaderings, spanbou-sessies en troues en het ook 'n spa. Gespesialiseerde pakkette is beskikbaar vir konferensies, maar ons skep ook unieke pasgemaakte pakkette vir konferensie- en troupakkette vir jou spesiale dag. Groepsbesprekings is welkom.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Grieks
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Floreat Riverside Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 132 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za