Beskrywing
Dié eenheid het 'n dubbelbed, 'n slaapbank en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuis met 'n gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas en 'n mikrogolfoond beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n klein veranda en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Wildritte teen R750 per gesin is beskikbaar. Maksimum 6 gaste.
Braais kan gereël word indien gaste nie self wil braai nie.
Inklok-uitkloktye is nie vasgestel nie en hang af van okkupasie van die kothuise.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim, eenslaapkamerkothuis het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Daar is 2 wasbakke, 'n bad en stort in die badkamer. Die badkamer en kombuis spog met porselein-teëls en graniettoonbanke. Hierdie ruim, luukse kothuis het 'n privaat ingang en 'n veranda wat spog met braaigeriewe en berguitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die ruim hoofleefarea het 'n dubbelbed met 'n kamerverdeler. Die leefarea het ook 'n groot rusbank. Doe kothuis is ideaal vir 'n paartjie met kinders. DStv en internet is in die gemeenskaplike vermaaklikheidskamer beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Wildritte teen R750 per gesin is beskikbaar. Maksimum 6 gaste.
Braais kan gereël word indien gaste nie self wil braai nie.
Inklok-uitkloktye is nie vasgestel nie en hang af van okkupasie van die kothuise.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tweeslaapkamerkothuis is heeltemal apart van die ander kothuise en bied volledige privaatheid met uitsigte oor die tuin, plaas en berge. Daar is 'n groot onderdakbraai en veranda en dit is naby die swembad. Daar is 2 slaapkamers en 'n enkelbadkamer asook 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Alle afrondings is gedoen in keramiek-teëls en hout. Die sit- en eetarea het 'n slaapbank en dit kan as 'n ekstra bed gebruik word indien nodig. Daar is gerieflike slaapplek vir 4 gaste, maar 'n ekstra gas kan op versoek geakkommodeer word. DStv, internet, pool-tafel en 'n pizza-oond is in die gemeenskaplike vermaaklikheidskamer beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Wildritte teen R750 per gesin is beskikbaar. Maksimum 6 gaste.
Braais kan gereël word indien gaste nie self wil braai nie.
Inklok-uitkloktye is nie vasgestel nie en hang af van okkupasie van die kothuise.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis het 2 slaapkamers met 'n oopplan-leefarea, -kombuis en -eetarea. Die kothuis is afgerond in moderne kleure. Die hoofslaapkamer is ruim en het houtvloere. Die tweede slaapkamer is geskik vir 2 kinders. Die badkamer het 2 wasbakke en daar is 'n bad en stort en keramiek-teëls om als mooi af te rond. Die kothuis het sy eie privaat tuin-binnehof met braaigeriewe. DIe hoofslaapkamer he t'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n TV met DStv in die gemeenskaplike vermaaklikheidskamer en internet-modem.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Wildritte teen R750 per gesin is beskikbaar. Maksimum 6 gaste.
Braais kan gereël word indien gaste nie self wil braai nie.
Inklok-uitkloktye is nie vasgestel nie en hang af van okkupasie van die kothuise.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is ideaal vir 'n gesin met kinders aangesien daar 2 slaapkamers met ingeboude kaste, 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea met uitsigte oor die tuin en op die berge is. Daar is ook 'n stoep en 'n braai-area. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer met 'n art deco-styl het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 1 badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Beide die badkamer en die kombuis het porseleinteëls en graniettoonbanke. Daar is DStv en WiFi in die gemeenskaplike speletjieskamer met 'n pooltafel en 'n pizza-oond. Die kothuis word nie vir 5 volwassenes aanbeveel nie aangesien daar slegs 1 badkamer is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Wildritte teen R750 per gesin is beskikbaar. Maksimum 6 gaste.
Braais kan gereël word indien gaste nie self wil braai nie.
Inklok-uitkloktye is nie vasgestel nie en hang af van okkupasie van die kothuise.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer 1 bied slaapplek vir 3 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Slaapkamer 2 bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 2 enkelbeddens, met 'n en suite-badkamer ook met 'n stort en toilet. Die sit- en eetkamer bied gemaklike sitplek en aangename uitsigte oor die omliggende platteland. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n gasstoof en oond, yskas, ketel, broodrooster en mikrogolfoond in. 'n Onderdak-braai-area bied pragtige berguitsigte, perfek vir buite-etes. Die eiendom bied 2 parkeerplekke en toegang tot plaasgeriewe, insluitend 'n swembad, tennisbaan, speletjieskamer, klimraam vir kinders en skilderagtige wandelpaaie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Wildritte teen R750 per gesin is beskikbaar. Maksimum 6 gaste.
Braais kan gereël word indien gaste nie self wil braai nie.
Inklok-uitkloktye is nie vasgestel nie en hang af van okkupasie van die kothuise.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ruim en het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra enkelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat teen mekaar geplaas is, geskik vir 'n paartjie of 2 kinders. Die derde slaapkamer, wat pragtige uitsigte oor die berge bied, het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n 65-duim-TV met DStv Compact, terwyl die eetarea skilderagtige uitsigte oor die plaas bied. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie. Gaste het toegang tot 'n reeks geriewe op die perseel, insluitend 'n swembad, tennisbaan, plaaswandelings en 'n speletjieskamer met DStv en 'n pooltafel. Hoofhuis Fonteinskloof sluit vars linne en handdoeke in, asook 'n beginnerspak met tee, koffie, suiker en melk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Wildritte teen R750 per gesin is beskikbaar. Maksimum 6 gaste.
Braais kan gereël word indien gaste nie self wil braai nie.
Inklok-uitkloktye is nie vasgestel nie en hang af van okkupasie van die kothuise.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R60 between Swellendam and Ashton, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 33 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang