+195
The View
Vanaf
Vanaf R 1 368
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en sluit 'n TV met Netflix en YouTube in, sowel as gratis WiFi. Die tweede kamer is 'n oopplan area met 2 enkelbeddens en die kombuisie. Linne word voorsien, 'n haardroër en strykyster is beskikbaar vir gaste se gerief. Die kombuisie is toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, ketel, koffie, tee, suiker en melk. (let asseblief daarop dat daar geen stoof is nie). Breekware, eetgerei en braaibenodigdhede word voorsien, en gaste kan 'n privaat braai-area met 'n tafel en sitplek geniet. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, met badhanddoeke voorsien. Gratis, veilige parkering is op die perseel beskikbaar vir 1 of 2 voertuie. Sekuriteit paniek knoppie word voorsien. Die eenheid bied ook pragtige uitsigte oor Garsfontein en die omliggende berge, wat bydra tot 'n ontspannende en skilderagtige verblyf. n Sleutelkluiser nommcer met pin kode word deur gegee aan gaste direk op hulle whatsapp selfoon nommer met alle inligting om gerieflik hulle eenheid sleutel te ontvang op die tyd wat hulle by gaste huis stop. Alle videos van waar om te parkeer, waar hulle eenheid is ens word die dag voor aankoms gestuur.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Stroomdienste
Braai
Buite
Voorsiening vir beurtkrag
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite
Balkon
Tuin
Buite-eetarea
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Ekstra koste
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek, Ekstra koste
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Yskassie
Braai
Buite
Basiese kook-benodighede
Sout en peper
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Kamerdiens
Ekstra koste
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Sekuriteitsalarm
Rook toegelaat
Slegs aangewese areas
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat Sunset View via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Bababedjie kan beskikbaar gestel word indien vooraf met die gasheer gereël.

Let asseblief daarop dat die Sunset View-eenheid nie troeteldiervriendelik is nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunset View
Vanaf
Vanaf R 1 448
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Sunset View is 'n privaat eenheid met sy eie ingang en bied slaapplek vir tot 5 gaste. Dit bestaan uit 'n privaat hoofslaapkamer met 'n koningin grote bed. Die tweede oopplan kamer is ingerig met 3 enkelbeddens en sluit 'n TV met Netflix, YouTube in en gratis WiFi in as ook die kombuisie. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke is ingesluit, en alle beddens is toegerus met elektriese komberse gedurende die wintermaande vir ekstra gemak. Die eenheid is toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskas, ketel, koffie, tee, melk, water bottels, broodrooster, sowel as eetgerei en breekware - ideaal vir gerieflike selfsorg. Gratis WiFi, wat dit geskik maak vir gaste wat op afstand werk. Buite kan gaste 'n privaat braai-area met 'n tafel en stoele geniet, wat pragtige uitsigte oor Garsfontein en asemrowende sonsondergange bied. Gratis, veilige parkering vir 1 of 2 voertuie. Sekuriteits knoppie indien nodig. n Sleutelkluiser nommcer met pin kode word deur gegee aan gaste direk op hulle whatsapp selfoon nommer met alle inligting om gerieflik hulle eenheid sleutel te ontvang op die tyd wat hulle by gaste huis stop. Alle videos van waar om te parkeer, waar hulle eenheid is ens word die dag voor aankoms gestuur.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Stroomdienste
Braai
Buite
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek, Ekstra koste
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Braai
Buite
Basiese kook-benodighede
Sout en peper
Vrieskas
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Kamerdiens
Op versoek, Ekstra koste
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Sekuriteitsalarm
Rookalarm
Rook toegelaat
Slegs aangewese areas
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon, Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat Sunset View via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Bababedjie kan beskikbaar gestel word indien vooraf met die gasheer gereël.

Let asseblief daarop dat die Sunset View-eenheid nie troeteldiervriendelik is nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ocean Vibe
Vanaf
Vanaf R 1 498
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Dit beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbel bed. Die tweede oopplan kamer het 4 enkelbeddens, 'n eetkamertafel met stoele, lessenaar en 'n TV met gratis Wifi. Beide slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid voorsien beddegoed en badhanddoeke vir gaste se gerief. Alle beddens het elektriese verhitte komberse in die winter. Die kombuis in die eenheid is toegerus met 'n 2 plaat gas, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas, ketel, koffie, tee, suiker, melk, broodrooster, eetgerei en breekware. Gaste kan vermaak word met 'n TV wat toegang tot Netflix, en YouTube, terwyl diegene wat moet werk, die gratis WiFi en werktafel kan gebruik. Daar is sonkrag op die perseel. Ocean Vibe bied ook 'n privaat kroeg en braai-area. Gratis, veilige parkering vir 1 of 2 voertuie. Sekuriteits paniek knoppie word voorsien indien nodig. Troeteldiere word toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die gasheer getref word. n Sleutelkluiser nommcer met pin kode word deur gegee aan gaste direk op hulle whatsapp selfoon nommer met alle inligting om gerieflik hulle eenheid sleutel te ontvang op die tyd wat hulle by gaste huis stop. Alle videos van waar om te parkeer, waar hulle eenheid is ens word die dag voor aankoms gestuur.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Netflix
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Haardroër
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Op versoek, Ekstra koste
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Kroegie
Stoof
Gas
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Sekuriteitsalarm
Rookalarm
Rook toegelaat
Slegs aangewese areas
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat Sunset View via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Bababedjie kan beskikbaar gestel word indien vooraf met die gasheer gereël.

Let asseblief daarop dat die Sunset View-eenheid nie troeteldiervriendelik is nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The PentHouse
Vanaf
Vanaf R 1 698
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Pent House is 'n privaat eenheid met sy eie ingang en bied slaapplek vir tot 6 gaste met 2 privaat slaapkamers. Die privaat hoofslaapkamer is gemeubileer met 1 koningingrootte bed. Die tweede privaat slaapkamer het 'n dubbel bed. Daar is 2 enkel beddens in die oopplan leef area, met 'n smart TV, Netflix en Youtube, rus banke en lessenaar. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad en toilet, met seep voorsien. Linne, badhanddoeke, haardroer is ingesluit, en alle beddens is toegerus met elektriese komberse gedurende die wintermaande vir ekstra gemak. Die kombuis is toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, yskas, ketel, koffie, tee, suiker, melk, broodrooster, 5 gasbranders, oond, dubbelwasbak, groot dubbel deur yskas, vullisdrom, droërak, sowel as eetgerei en breekware - ideaal vir gerieflike selfsorg. Buite kan gaste 'n groot privaat braai-area geniet met 'n groot tafel en stoele, 'n rus bank, kroeg en lieflike grasperk. Daar is ook 'n heerlike swembad met 'n veiligheids net maar geen omheining nie en dus word swembad geniet 100% op eie risiko. Son stoele met sambreel vir heerlike ontspanning. Geniet 'n pragtige uitsig oor Pretoria en 'n asemrowende sonsondergang laat middag. Gratis, veilige parkering vir 1 of 2 voertuie Sekuriteits paniek knoppie indien nodig 'n Sleutelkluiser nommcer met pin kode word deur gegee aan gaste direk op hulle whatsapp selfoon nommer met alle inligting om gerieflik hulle eenheid sleutel te ontvang op die tyd wat hulle by gaste huis stop. Alle videos van waar om te parkeer, waar hulle eenheid is ens word die dag voor aankoms gestuur.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Stroomdienste
Netflix
Braai
Buite
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Buite
Balkon
Vuurput
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Op versoek
Gesin & troeteldiere
Bababadjie
Kinderspeelarea
Gratis
Bababedjie
Op versoek
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Kroeg
Toonbank
Braai
Buite
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 4
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Kroegie
Kamerdiens
Op versoek
Broodrooster
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Sekuriteitsalarm
Rook toegelaat
Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat Sunset View via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Bababedjie kan beskikbaar gestel word indien vooraf met die gasheer gereël.

Let asseblief daarop dat die Sunset View-eenheid nie troeteldiervriendelik is nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 368
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

730 Thelma Straat, Garsfontein, 0042, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21273c0f600adfbecce72dc646516b04ee1aa37b9687a663ff7ebf41f1234c6ac0f3fc381f7b4473412e03ff083e1426d664?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 368 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 730 Thelma Straat Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.795894482098 28.307826234953
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang