ForU2Stay Ocean vibe
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Thelmastraat 730, Garsfontein, 0042, Gauteng
- Vanaf R899 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
ForU2Stay Ocean vibe bied gerieflike woonstelverblyf op die eienaar se eiendom in Garsfontein, wat ideaal is vir klein gesinne of korporatiewe reisigers.
Die woonstel het 'n privaat ingang en kan tot 6 gaste en 1 baba op 'n slag akkommodeer. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die ruim hoofslaapkamer het 4 enkelbeddens wat in 2 koninggrootte-beddens omskep kan word. Daar is ook 'n sitarea en 'n etenstafel. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelslaapbank en albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid voorsien beddegoed en badhanddoeke vir gaste se gerief. Alle beddens het elektriese verhitte komberse.
Die kombuisie in die eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Gaste kan vermaak bly met 'n TV wat toegang het tot Netflix, Disney+ en YouTube, terwyl diegene wat moet werk die gratis Wi-Fi en lessenaar kan gebruik. Daar is sonkrag op die perseel en daarom word die verblyf nie deur beurtkrag geraak nie.
For U 2 Stay bied ook 'n privaat kroeg en braai-area, asook veilige parkeerplek. Gaste kan ook gebruik maak van die geriefswinkel en klein winkel as hulle iets vergeet. 'n Kontanthouer word voorsien. Die eiendom se ligging is gerieflik naby winkels, skole en hospitale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johann en
Maureen
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Thelmastraat 730, Garsfontein, 0042, Gauteng
- Gaste dink ForU2Stay Ocean vibe het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Garsfontein Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Thelmastraat 730, Garsfontein, 0042, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang