Forest Elegance Hide-Away Dakwoonstel
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilsonstraat 60, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R600R540 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Forest Elegance Hide-Away Dakwoonstel is in Hunters Home, 'n rustige woonbuurt in Knysna, geleë.
Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n oopplan-badkamer. Elke kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tweeplaatstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die eiendom is in 'n doodloopstraat en die Leisure Ilse, Kysna-waterfront, Coni Glen-strand en die Pezula Kampioenbaan is alles binne 'n 3 tot 6 km radius vanaf die instansie.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Wilsonstraat 60, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Forest Elegance Hide-Away Dakwoonstel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilsonstraat 60, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom