Pick your preferred language

English

Afrikaans

+33
Selfsorg in Palm Beach

Forest Homes - Eenheid 2

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2026 tot 31 Jul 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 75 David Livingston Drive, Forest Homes 2, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Forest Homes - Eenheid 2 is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Palm Beach, Port Edward.

Dié huis wat oor meer as 1 verdieping strek beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en sitarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en deel 'n badkamer met 'n groot stort en toilet. Linne word voorsien en gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, yskas, waterfilterstelsel, ysmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar en gaste moet asb. hul eie tablette vir die skottelgoedwasser, sowel as waspoeier en materiaalversagter vir die wasmasjien saambring.

Gaste kan in die sitarea ontspan waar daar 'n TV met DStv Premium-kanale is. Die leefarea lei na 'n stoep met ingeboude braaigeriewe en 'n eetarea met 'n uitsig oor die omgewing.

Daar is ’n gemeenskaplike swembad in die kompleks.

Forest Homes - Eenheid 2 is net 1 km vanaf die strand waar gaste kan swem, visvang en waterplankry. Port Edward bied talle aktiwiteite soos die waterwurm, gholfbane en 'n verskeidenheid bergfiets-, voetslaan- en staproetes. Gaste kan ook die Port Edward Vuurtoring, die Mzamba Fossiele en Versteende Woud, of die St John Skeepswrak verken. Gaste kan ook die Red Desert Natuurreservaat of die Umtamvuna Natuurreservaat besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kazz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 75 David Livingston Drive, Forest Homes 2, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Forest Homes - Eenheid 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek

75 David Livingston Drive, Forest Homes 2, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA846032f5dbdd2dafefeb43b74ed0ecd98bc31bba81117014f82dc74568fdeed4b58dd20b1d42616b46d14d67d9f327579804?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 75 David Livingston Drive Forest Homes 2 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.98357 30.27447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang