+33
Selfsorg in Palm Beach

Forest Homes - Eenheid 2

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
10% AF!
Winteraanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2026 tot 31 Jul 2026.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Langtermynverblyf-aanbod
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie tablette vir die skottelgoedwasser en waspoeier en versagmiddel vir die wasmasjien saambring.

Neem asb. kennis dat daar van jou verwag word om die volledige bepalings en voorwaardes soos verskaf deur die eiendom met bespreking te aanvaar.

Forest Homes - Eenheid 2 word via trappe bereik, en is dalk nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Linne word voorsien en gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Geen harde of steurende geluide of musiek word tussen 22:00 - 09:00 toegelaat nie.

Die aantal gaste wat navraag gedoen en bespreek het, mag nie die aantal gaste tydens jou verblyf oorskry nie. Die eenheid kan slegs 'n maksimum van 6 gaste op 'n slag huisves.

Geen rook binne die huis of buite op die stoep word toegelaat nie. Gaste is welkom om in die tuin te rook.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Gaste moet oppas vir die ape. Gaste moet hulle nie voer of interaksie met hulle hê nie. Die eienaars en hul agente sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade wat deur die ape veroorsaak word as gevolg van nalatigheid van die gaste nie.

Slegs houtskool mag in die Weber gebruik word – hout word nie toegelaat nie.

Die Weber mag slegs op die geteëlde area buite gebruik word.

Die stoof moet by die hoofskakelaar afgeskakel word wanneer dit nie gebruik word nie.

Die tuimeldroër moet afgeskakel word wanneer die eenheid onbewaak gelaat word.

Geen kerse mag sonder toesig gelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 800
10 % AF
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Bespreek

75 David Livingston Drive, Forest Homes 2, Palm Beach, 4275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA748a3a0a6771d5f7baa9c966067c25d6f59c1ae082704bf635b2e41305727c6389002b9c79427b22ac0162976653ee07e9c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 75 David Livingston Drive Forest Homes 2 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.98357 30.27447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang