4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Duine Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 7 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel op die grondverdieping. Fork West Holiday Apartments is stapafstand van Elandsbaai se pragtige strand af.
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer her 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, konveksie-oond, induksieplaat, ketel, broodrooster en basiese geriewe. Die leefarea beskik oor 'n ontbythoekie en 'n leefarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n patio met meubels en braaigeriewe.
Elandsbaai is een van die Weskus se gewildste branderplankry-bestemmings, en sluit ook ander doendinge, soos roei, seiljag, visvang, kreefduik, duik, voëlkyk, walviskyk in seisoentyd, fotografie, voetslaan en bergfietsry in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 206
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 29 Duine Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
- Gaste dink Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 7 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Duine Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang