Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 7

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 7
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Alta D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Gesin met klein kinders

Baie rustig. Verblyf skoon netjies en gerieflik.

Was heerlik stil weg van die stad se gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coleen V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik, die woonstel is baie netjies en die Opsigter baie vriendelik en behulpsaam.

Ons sal beslis weer hier wil kom oornag. Ons het gegaan om die blomme te kyk maar wou ook bietjie see sien in dieselfde tyd. Elandsbaai was net die regte plek om dit te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Skoon en netjies. Aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzi E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzi E
Saam met vriende

Awesomeness.

Welcomed personally, opened up and explained outlay. Even when unsure about something, Tony was going out of his way to assist us in order to make our visit memorable. The apartments are fresh, clean, beach is a 3 minute walk away. Just awesome to be there. The host - likewise and yes, indeed a place to revisit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan L
Saam met vriende

Plesierig en netjies.

Informasie aangaande wat om te doen in die omgewing is nie beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 7 se terugvoer

Hallo Jan,
Baie vir jou terugvoering.
Ons is besig om te werk aan 'n brosjure aangaande die omgewing en dit behoort binnekort beskikbaar te wees.
Theresa

Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 7
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinestraat 4, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQwMMFVIDb5pja612vNkx7wVye7csMdxEIbt4xYKntFhhel5VcX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 29 Duine Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.312028568683 18.341466652779