4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Duine Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fork West Holiday Apartment Eenheid 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel met 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Dit bied 'n see- en berg-uitsig en is stapafstand vanaf Elandsbaai se pragtige strand.
Eenheid 1 het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n yskas, konveksie-oond, induksieplaat, ketel, broodrooster en basiese kookgerei. Die leefarea het 'n ontbythoekie en sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Dit lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.
Elandsbaai is een van die gewildste branderry-bestemmings aan die Weskus en bied talle ander doendinge soos roei, seil, visvang, kreef-vang, duik, voëlkyk, walviskyk in seisoentyd, fotografie, voetslaan en bergfietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 206
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 29 Duine Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
- Gaste dink Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Duine Street, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang