Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Fork West Holiday Apartment Eenheid 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel met 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Dit bied 'n see- en berg-uitsig en is stapafstand vanaf Elandsbaai se pragtige strand.

Eenheid 1 het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n yskas, konveksie-oond, induksieplaat, ketel, broodrooster en basiese kookgerei. Die leefarea het 'n ontbythoekie en sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Dit lei na 'n stoep met sitplek en braaigeriewe.

Elandsbaai is een van die gewildste branderry-bestemmings aan die Weskus en bied talle ander doendinge soos roei, seil, visvang, kreef-vang, duik, voëlkyk, walviskyk in seisoentyd, fotografie, voetslaan en bergfietsry.

Slaapplek

'n Bespreking by Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 1 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Fork West Holiday Apartment - Top Floor Unit 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false