- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 28 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- R540, Kromdraai Road, Letamo Game Estate, Cradle of Humankind, Mogale City, 1739, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Forum Homini Boutique Hotel bied aandete-, bed-en-ontbyt-verblyf en is geleë in die histories belangrike area van die Wieg van die Mensdom, Mogale City. Die hotel bied luukse verblyf geskik vir oordeelkundige gaste en is geleë binne 'n privaat wildplaas.
Verblyf by Forum Homini Boutique Hotel bestaan uit 14 eenhede en bied slaapplek vir 2 gaste in elk. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met lugversorging, kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.
Die hotel bied fynproewerskos by die bekroonde Roots-restaurant; 'n intieme troulokaal en uitstekende konferensiegeriewe vir diegene met besigheid in gedagte.
Die fassinerende geskiedenis van die mensdom is in die mure, die kunswerke, die uitleg en die dekor van die hotel verweef.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Forum Homini Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R540, Kromdraai Road, Letamo Game Estate, Cradle of Humankind, Mogale City, 1739, Gauteng
- Gaste dink Forum Homini Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R540, Kromdraai Road, Letamo Game Estate, Cradle of Humankind, Mogale City, 1739, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 28 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang