Wes-Rand Akkommodasie by Forum Homini Boutique Hotel | LekkeSlaap
+45
+45

Forum Homini Boutique Hotel

Hotel
  • Vanaf R4 450 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Kromdraaipad, Letamo Wildlandgoed, Wieg van die Mensdom, Mogale-stad, 1739, Gauteng
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Forum Homini Boutique Hotel bied verblyf waar aandete en ontbyt ingesluit is en is in die geskiedkundige Wieg van die Mensdom in Mogale-stad geleë. Die hotel bied luukse verblyf in 'n privaat wildlandgoed.

Die verblyf word in 14 eenhede gebied en wat slaapplek vir 28 gaste het. Elke eenheid het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Daar is 'n bekroonde fynproewersrestaurant, Roots, op die perseel, 'n intieme trou-venue en uitstekende geriewe vir sakereisigers.

Die fassinerende geskiedenis van die mensdom word weerspieël in die mure, kunswerk, uitleg en dekor.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Portier
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Forum Homini Boutique Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R540, Kromdraaipad, Letamo Wildlandgoed, Wieg van die Mensdom, Mogale-stad, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Forum Homini Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Kromdraaipad, Letamo Wildlandgoed, Wieg van die Mensdom, Mogale-stad, 1739, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5NGFjM2M5LTg5YWYtNDg3NS05ODhiLTgxNzZiYTVlMzZjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 450  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R540, Kromdraai Road Letamo Game Estate, Cradle of Humankind 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.022802784711 27.781269550323
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za