LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Forum Homini Boutique Hotel | LekkeSlaap
+45

Forum Homini Boutique Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Forum Homini Boutique Hotel
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Neil J - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie luuks en lekker kos.

Sal niks verander nie.

Karin O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bederf die Nuwejaar in.

Die hotel was ‘n lekker ervaring – die eenhede is toegerus met alles wat jy nodig het en die restaurant (Roots) se etes ‘n groot bederf (6-gange met ‘n opsie om wyn saam met elke gang te paar). Al die personeel is baie vriendelik en behulpsaam (ons het so effense probleem met ‘n druppende lugversorger ervaar, en almal het probeer om dit gedurende ‘n baie moeilike tyd – oor Ou/Nuwejaar – uit te sorteer). Alhoewel hul dit nie kon doen nie, was ons nietemin beïndruk met die wyse waarop hulle die probleem benader het. Ons kan die hotel beslis aanbeveel en hoop ons het iewers weer ‘n geleentheid om daar te gaan draai.

Vanaf
R4 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R540, Kromdraaipad, Letamo Wildlandgoed, Wieg van die Mensdom, Mogale-stad, 1739, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5NGFjM2M5LTg5YWYtNDg3NS05ODhiLTgxNzZiYTVlMzZjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 450  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 R540, Kromdraai Road Letamo Game Estate, Cradle of Humankind 1739 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.022194403625 27.782020717741
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!