8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Steenbras Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Four Steenbras bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin of vriende wat op soek is na verblyf in Struisbaai.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is onder en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer onder het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is in die solder en het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke bring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het sitplek, 'n kaggel en trappe lei na die solder.
Gratis WiFi, oop parkeerplek vir 3 voertuie, 'n TV in die solder en 'n braai-area op die stoep word voorsien. Die huis is naby die strand en winkelsentrums
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rosa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 4 Steenbras Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Four Steenbras het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Steenbras Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang