+54
Selfsorg in Trompsburg

Fox Den Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Fox Den is in Trompsburg geleë, 3 km van die N1 af. Dit is 110 km noord van Colesberg en 120 km suid van Bloemfontein. Die ligging maak dit 'n goeie halfwegstop vir reisigers.

Fox Den het 12 selfsorgeenhede wat gemaklik 2 tot 5 gaste per eenheid kan akkommodeer. Die kombuise is volledig toegerus vir selfsorg. Die eenhede het TV's met sekere DStv-kanale.

Die eenhede het plafonwaaiers en elektriese komberse vir die wintermaande. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Kom geniet aande onder die helder sterrehemel met 'n lekker Karoo-lam op die vuur. (Braaipakke is op die perseel beskikbaar - bestel dit asseblief vooraf.)

Gratis koffie en tee beskikbaar in die eenhede.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 648 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Izell R
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte oornag plek tussen die Kaap en Pretoria. Gasheer het ons baie vriendelik ontvang, help aflaai en seker gemaak ons het alles wat ons nodig het...
Sien meer
Des 2025
Juanita B
Gesin met tieners
5.0
Perfek vir oorslaap tussen Mosselbaai en Pretoria. Ons 5de oorslaap by Fox Den want ons weet vir seker dis netjies, bekostigbaar en 'n wonderlike gash...
Sien meer
Des 2025
Andrias M
Saam met lewensmaat
5.0
The most refreshing and peaceful stay ever. Fox Den Tops. Peaceful, tranquil and the warm welcome was the tip of a great stay. Clean an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Terry R
Saam met lewensmaat
5.0
Great stop over between the Cape and Gauteng. A very pleasant surprise and real value for money. It had everything one needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Nicoline B
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflike stop in 'n rustige dorpie. Dit was 'n gerieflike plek om te stop op pad terug na Gauteng van Mosselbaai af. Ons het lekker gebly vir 'n mid...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 648

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Fox Den Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjAxOWVmLTEzMTUtNDg0ZS05MWM3LTlmZWE2MTg5OTMxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 648 5 1 5 53 Jan Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.03742715713 25.780805647373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang