+54
Selfsorg in Trompsburg

Fox Den Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Fox Den is in Trompsburg geleë, 3 km van die N1 af. Dit is 110 km noord van Colesberg en 120 km suid van Bloemfontein. Die ligging maak dit 'n goeie halfwegstop vir reisigers.

Fox Den het 12 selfsorgeenhede wat gemaklik 2 tot 5 gaste per eenheid kan akkommodeer. Die kombuise is volledig toegerus vir selfsorg. Die eenhede het TV's met sekere DStv-kanale.

Die eenhede het plafonwaaiers en elektriese komberse vir die wintermaande. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Kom geniet aande onder die helder sterrehemel met 'n lekker Karoo-lam op die vuur. (Braaipakke is op die perseel beskikbaar - bestel dit asseblief vooraf.)

Gratis koffie en tee beskikbaar in die eenhede.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 672 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nick C
Saam met vriende
5.0
Would definitely recommend it if travelling to or from Eastern Cape. Excellent - loved that they are also pet friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Caren R
Gesin met tieners
5.0
Excellent, comfortable and welcoming. We were welcomed by Roland, who is a charming gentleman - he gave us a full tour and explained wh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Gwendolene B
Gesin met tieners
5.0
Wonderful stay. We had such a wonderful stay at Fox Den. Lesley was extremely friendly and so helpful. The place is very clean and has ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Alta V
5.0
Dis lekker. Dit was al wat ons nodig gehad het om lekker te rus.
Mrt 2026
Carmen B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel. Baie dankie! Dit was 'n aangename verblyf.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 672

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat
  • Gaste dink Fox Den Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

53 Jan Street, Trompsburg, 9913, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 42 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdhMjAxOWVmLTEzMTUtNDg0ZS05MWM3LTlmZWE2MTg5OTMxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 672 5 1 5 53 Jan Street Trompsburg 9913 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.03742715713 25.780805647373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang