+42
Gastehuis in Hoedspruit

Francines Venue & Farmhouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Salome W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Baie lekker, rustige plek. Ek het 3 dubbelkamers geboek vir 'n groep mense en was heeltemal verras dat die badkamers (en spesifiek die stort) 'n oop plan is. Dit was in my opinie effens ongemaklik vir die groep mense wat ek geboek het, wat aan die een kant net kenisse van mekaar is en die ander kant familie soos 'n pa en dogter is. Ek sien nou weer op die platform daar was nie enige foto's in die gallery wat dit spesifiek uitwys nie en "en-suite badkamer" as beskrywing is ook nie heeltemal duidelik nie, omdat dit oor die algemeen net beteken dat dit aan die kamer vas is. Ek dink julle moet dit net effens duideliker op die platform maak. Indien ek dit geweet het, sou ek waarskynlik nie daardie kamers gekies het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Very enjoyable and relaxed. Our stay was really restful and we were made to feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

‘n fantastiese naweek en plek! Wat 'n ongelooflike plek, sommer om die draai van ons. Dit was 'n fees om by Francine's Venue & Farmhouse te bly. Ek het verjaar en kon nie vir beter vra nie. Dit was skoon, netjies en die diens was ongelooflik. Die kos was waarde vir geld en baie lekker. Ek gaan beslis weer gaan kuier. Abby en haar span het ons regtig welkom laat voel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lehlogonolo M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfect. My stay was incredibly good and everyone there was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ishana H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

It was a lovely stay! Very peaceful and scenic. Food was also good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Francines Venue & Farmhouse
Dear Ishana, Thank you for your review, we are glad you enjoyed your stay! Warm regards, Francine's Farmhouse

Ricardo S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Uitstekende waarde vir geld. Dit is altyd 'n plesier om hier te bly. Vriendelik en gemaklik. Dit is my aanbeveling in Hoedspruit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valery M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very pleasant stay. We're coming back. It was lovely. The rooms are nice; the staff are very friendly and helpful; the location is great. We're coming back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Francines Venue & Farmhouse
Dear Valery, Thank you for your positive review. We are always happy to hear that our guests enjoy their stay. Hope to welcome you again soon. Warm regards, Francine's Farmhouse

Beth J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Beautiful, peaceful, welcoming, clean. Amazing stay! Definitely recommend it! Abby was such a warm host and kept us informed about the meals and information on the accommodation. Great that you can buy food and drinks on site! Beautiful scenery! They went out of their way to accommodate us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Francines Venue & Farmhouse
Dear Beth, Thank you for your fantastic review! We are happy that you enjoyed your stay with us. We hope to see you again soon. Warm regards, Francine's Farmhouse

Arlene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Amazing. Reception was great. Cleanliness and friendliness were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jaco
Francines Venue & Farmhouse
Dear Arlene Thank you for your review! Hope to see you again soon. Warm regards Francine's Farmhouse

Jared H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Beautiful, friendly and fantastic. It was fantastic, super friendly, amazing food, very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 300
33 % AF
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
33 % AF
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
33 % AF
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Chester, Route 531, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1282e7064d71be4db8424f095513e042463b06e847767f116c56af552f6762ce19636f0784596732e14c207bee3bf8031f99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Farm Chester Route 531 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.458114 30.844929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang