+42
Gastehuis in Hoedspruit

Francines Venue & Farmhouse

33% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jun 2026 tot 13 Jul 2026.
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Chester, Route 531, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Francines Venue & Farmhouse is op 'n sitrusplaas naby Hoedspruit in die Laeveld geleë.

Daar is 9 elegante kamers wat pragtig ingerig is. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n yskassie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea buite met 'n uitsig oor die tuin.

Daar is ook 'n trou- en onthaal-venue naby mekaar op die selfde plaas wat vir klein groepe of maksimum 200 gaste voorsiening kan maak.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Salome W
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker, rustige plek. Ek het 3 dubbelkamers geboek vir 'n groep mense en was heeltemal verras dat die badkamers (en spesifiek die stort) 'n oop p...
Sien meer
Mei 2026
Rhona D
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable and relaxed. Our stay was really restful and we were made to feel at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Annelie S
Saam met lewensmaat
5.0
‘n fantastiese naweek en plek! Wat 'n ongelooflike plek, sommer om die draai van ons. Dit was 'n fees om by Francine's Venue & Farmhouse te bly. Ek he...
Sien meer
Apr 2026
Lehlogonolo M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. My stay was incredibly good and everyone there was friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Ishana H
Saam met lewensmaat
5.0
It was a lovely stay! Very peaceful and scenic. Food was also good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Chester, Route 531, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Francines Venue & Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
33 % AF
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
33 % AF
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
33 % AF
R1 300 R867
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Chester, Route 531, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1282e7064d71be4db8424f095513e042463b06e847767f116c56af552f6762ce19636f0784596732e14c207bee3bf8031f99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Farm Chester Route 531 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.458114 30.844929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang