Fred's Sleep Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Eversolar P - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent.
Noxolo S - Jan 2024
Algehele gradering
Quiet and hassle free.
Richard C - Des 2023
Algehele gradering
Was vir 'n familie geleentheid en die akkommodasie was waarde vir geld.
Fred's Sleep Inn se terugvoer
Richard en familie het die eenheid redelik netjies agtergelaat. Ongelukkig was hul kommunikasie swak en hulle was ook nie op hoogte met van LekkeSlaap se basiese reëls in verband met betaling nie.
Jiswaan Rafik O - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing.
Nadine P - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker blyplekkie en sal definitief weer daar bespreek.
Fred's Sleep Inn se terugvoer
Nadine en haar partner was die ideale gaste. Alhoewel hulle diere gehad het is die plekkie besonder netjies agtergelaat. Kommunikasie was baie goed. Hulle sal in die toekoms altyd welkom wees .
Carin W - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, skoon met 'n wonderlike gasheer.
Fred's Sleep Inn se terugvoer
Carin en haar dogter was ideale gaste. Daar was deurlopende kommunikasie wat 'n aangename atmosfeer geskep het. Hulle was besonder netjies en 'n groot plesier om te akkommodeer. Kan hulle enige tyd aanbeveel en hulle sal altyd welkom wees by Fred's Sleep Inn.
Ishaaq P - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome. Peace and quiet neighborhood.
Fred's Sleep Inn se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om Ishaaq in my plek te hê. Die kommunikasie was goed hulle was baie aangenaam. Die plek is baie netjies agter gelaat. Hulle sal altyd in die toekoms welkom wees.
Dalene M - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome.
Fred's Sleep Inn se terugvoer
Dit was lekker om vir die Minnies (Dalene) gasheer te wees. Daar was deurlopend goeie kommunikasie. Hulle was ideale gaste. Baie netjies en vriendelik. Ek hoop om hulle in die toekoms weer te akkomodeer.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swaansingel 10, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap