+53
Selfsorg in Wildernis

Friesland Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Andre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Beveel aan vir enige persoon. Die eenheid is netjies, skoon, veilig en baie gemaklik. Ons kan beslis die verblyf voorstel aan enige persoon wat daaraan dink om hier te vertoef. Die area is stil, die eenheid was skoon, baie netjies en ek het baie lekker gebly. Ons was vriendelik verwelkom deur die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Ek kom baie beslis weer terug! Mooiste huisie, lieflike ligging, en Linda het die ekstra myl gestap om ons welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael Andreas G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Very relaxing and peaceful. Our stay was great. I would recommend a note to those that stay there, that the windows inside the lounge area need to be open to allow air flow towards the outside braai in order to prevent smoke build-up on the stoep area. I trust the smoke only occurs when the wind is blowing in a specific direction. Otherwise, the place is well fitted out and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cari P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Amazing. The place was amazing! It had everything you need and was very neat and tidy. Definitely worth the drive. The family enjoyed their stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Monique H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Well kept property, lovely surroundings. Our hostess was wonderful. The property was extremely well kept, with lovely gardens and surroundings. The Cottage was very well equipped with everything we needed. I will recommend this property to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne B
Lang verblyf
4.6
Jan 2026

Rus vir die siel. Baie dankie aan Linda en haar span – julle is werklik tops. Ons het so welkom gevoel, en die ekstra moeite wat sy oor die feesseisoen gedoen het, het ons diep geraak. Friesland is beslis ’n rus vir die siel: netjies, ruim en ongelooflik rustig. Ons het elke oomblik van ons vakansie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Waarde vir geld. Hierdie is regtig waarde vir geld. Baie mooi ligging en netjies uitge sit. Die eerste keer wat ek op akkommodasie afkom wat dink aan gesinne met kinders. Daar was eetgerei vir die kinders asook speelgoed. Die kombuis is toegerus met alles wat jy sal benodig vir die tyd wat jy daar bly. Baie lekker wegbreekplek as jy net wil rustig wees en stilte wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Peaceful. It was quiet and peaceful. If you need a break from the rush, it is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilzahn L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Salig, rustig, ontspan en beslis die moeite werd. Ons het verskriklik lekker gebly. Diens was uitstekend, altyd behulpsaam en lieflike vars koeimelk elke dag, en ek sal dit vir elkeen aanbeveel wat n lekker rustige tyd nodig het. Die perfekte wegbreek en die kinders het dit net so baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Versteekte Juweel met Beste van Beide. Verblyf in hartjie van Tuinroete met beide bos, plaas en see elemente binne onmiddelikke bereik sonder die gedruis van die dorp/stad se gewoel. Absoluut perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
Friesland Cottage
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Paul. Ons is so bly julle kon lekker saam kuier. Ons hoop ons sien julle gou weer op die plaas.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Farm Skuinskraal, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21aa9bd8ec193bb6ec7b82aa38121001c1d1a5f2772cdf42b26f54ccfce81caada2491446a0269a4e50d9b70f79451561d1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 Farm Skuinskraal Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.937597 22.688333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang