Funane Wildsplaas - Chalets
Beskrywing
Hierdie grasdakhuisie het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Voorafbetaalde lugversorging is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof met oondjie, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-huisie het braaigeriewe en 'n mooi uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke vereis word.
Gaste wat in die chalets bly, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 betaal.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Voorafbetaalde lugversorging is beskikbaar. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie, oondjie, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die chalet het 'n braai-area waar gaste kan ontspan, omring deur die bosveldklanke.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke vereis word.
Gaste wat in die chalets bly, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 betaal.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Voorafbetaalde lugversorging is beskikbaar. Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie en oondjie, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die chalet het 'n braai-area waar gaste kan ontspan, omring deur die bosveldklanke.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke vereis word.
Gaste wat in die chalets bly, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 betaal.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Swarthaak Chalet 1 is gemeubileer met 1 dubbelbed en 1 stapelbed vir kinders onder 12. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Voorafbetaalde lugversorging is beskikbaar. Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n tweeplaatstoof en mini-oond, 'n yskassie, sowel as eetgerei en breekware. Die chalet het ook 'n braai-area waar besoekers kan ontspan en die geluide van die bosveld kan inneem.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke vereis word.
Gaste wat in die chalets bly, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 betaal.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Swarthaak Chalet 2 het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders onder 12 jaar oud. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Voorafbetaalde lugversorging is beskikbaar. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Die chalet het ook 'n braai-area waar gaste kan ontspan en die geluide van die bosveld kan inneem.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat 'n minimum verblyf van drie nagte oor langnaweke vereis word.
Gaste wat in die chalets bly, moet 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 betaal.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R511 Brits Road, Brits, Beestekraal, 0250, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang