4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Fynbos, Pinnacle Point Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Fynbos 22 is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in die veilige Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai geleë. Die huis spog met 'n asemrowende uitsig oor die see en gholfbaan en is die ideale basis vanwaar gaste dié deel van die Tuinroete kan verken.
Dié selfsorg-dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele wat sentraal geleë is. Dit lei na die etenstafel en vloei verder in die sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is braaigeriewe en gaste kan die pragtige uitsig vanaf die balkon geniet. Dié huis is naby The Garden Route Casino en die Mosselbaai Gholfklub is 6,5 km weg, sowel as ander geriewe en besienswaardighede om te besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22 Fynbos, Pinnacle Point Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Fynbos 22 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Fynbos, Pinnacle Point Golf Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang