Pick your preferred language

English

Afrikaans

+55
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Kriedoring Street, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Fynbos bied gerieflike selfsorgverblyf, in Paternoster, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Verblyf word gebied in 3 eenhede wat elk slaapplek bied aan 2 tot 4 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n gemaklike bed en sy eie privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, broodrooster, ketel, eenplaatstoof en mikrogolf, asook 'n slim-TV en gratis WiFi. Daar is 2 eenhede wat na 'n balkon lei met 'n gedeeltelike see-uitsig.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area, en veilige parkeerplek buite die perseel word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Stefan C
Gesin met klein kinders
5.0
Sou baie meer geniet het as ek nie 'n maag ding opgetel het nie. Baie lekker gebly. Sal net beter wou voel volgende keer.
Des 2025
Louise A
Gesin met klein kinders
5.0
Baie beïndruk! Pragtige plek, goed toegerus.
Des 2025
Sonja T
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was kort maar baie lekker. Baie lekker gebly, dankie.
Des 2025
Carolyn P
Saam met lewensmaat
5.0
Lively. Excellent, very chilled and relaxing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Nadia A
Gesin met klein kinders
5.0
Weskus wonder. Ons het baie lekker gebly.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Kriedoring Street, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fynbos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Kriedoring Street, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5caafe7c951126a96c6710f953a12d741131e2e7c2eb6319b72a7b0bbee903937d3144b33bde5639ff443daa7c2ab0cfe81d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 9 Kriedoring Street Bekbaai 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.81162 17.88469
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang