+86
Selfsorg in Robberg

Fynbos-on-Sea

8 gaste

4 slaapkamers

5 beddens

5 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Capricorn Drive, Robberg, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Fynbos-on-Sea is 'n pragtige selfsorg-villa, ongeveer 150 m van Solar Beach in Plettenbergbaai geleë. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis waar hulle kan ontspan, of hierdie seebestemming kan verken.

Hierdie pragtig ingerigte dubbelverdiepinghuis kan tot 8 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers en 'n gastetoilet. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat, en elke slaapkamer het deure wat na buite oopmaak. Die eerste en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet, terwyl die ander 3 en suite-badkamers 'n stort, wasbak en toilet het. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Daar is 'n opwaskamer met 'n lugbraaier en 'n skottelgoedwasser, en in die motorhuis is daar 'n wasmasjien en tuimeldroër vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, vir gaste se vermaak is daar 'n TV, en vir gemak is daar 'n knus binnenshuise kaggel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim buite-area met 'n oordekte patio en buite-eettafel geniet, en 'n privaat plonspoel met ekstra sitplek. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en kroeë is naby. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, branderplankry, visvang en bootvaart, verskeie strande en stap in die Robberg Natuurreservaat.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Two Keens Geverifieer

Eiendomme 31

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 2 Capricorn Drive, Robberg, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R8 169
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R8 169
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R8 169
per nag, vir 8 mense
Bespreek

2 Capricorn Drive, Robberg, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafad3bd90871e29cd4fd7a8a2b01d345073f432926c7d9133c2449daa708083ac17b00dc111876510a0b0e02e9b842052647?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 169 per nag, vir 8 mense 2 Capricorn Drive Robberg 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.0851377 23.3681415
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang