4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 99 Coral Road, Table View, Bloubergstrand, 7411, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
G1 Infinity is in Bloubergstrand, 'n baie gewilde deel van Kaapstad, geleë. Ons bied gehalte-verblyf na aan al die plaaslike geriewe. Die woonstel is uiters modern en volledig gemeubileer met 'n balkon wat berg- en see-uitsigte bied.
Dié tweeslaapkamer-vakansiewoonstel is puik ontwerp en gemeubileer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en deur 'n deurstap-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak met die kleiner tweede slaapkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelstapelbed wat geskik is vir kinders, nie volwassenes nie. Hierdie woonstel is nie geskik vir 4 volwassenes nie. Die woonstel bied 'n oopplan-leefarea met 'n geteëlde vloer en 'n TV met volledige DStv. Skuifdeure lei na die seekantbalkon. Dis toegerus met 'n bankie. Die kombuis is volledig toegerus en het 'n oond en stoof, 'n skottelgoedwasser en 'n yskas-vrieskas.
Daar is 1 aangewese, onderdakparkeerplek in die sekuriteitskompleks vir gaste se gebruik. Die kompleks het 'n swembad, 'n binnenshuise swembad, 'n gimnasium en muurbalbaan vir gaste se gerief. Daar is ook 24 uur-sekuriteit.
Dis slegs 5 minute se stap vanaf die MyCiTi-busroete na Kaapstad, die V&A Waterfront en ander bekende besienswaardighede. G1 het sowaar die ideale ligging, net 5 minute se stap vanaf die strand, wat dit perfek maak vir doendinge soos swem, branderry, sonbaai, roei en in die rotspoele swem. Besoek ook gerus een van verskeie restaurante wat stapafstand van die woonstel af is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
René Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 99 Coral Road, Table View, Bloubergstrand, 7411, Wes-Kaap
- Gaste dink G1 Infinity het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
99 Coral Road, Table View, Bloubergstrand, 7411, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang