+42
Gastehuis in Colesberg

Gables Inn

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 322 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.7
Veiligheid
4.1
Andrew P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great for an overnight stay. Staff were friendly and everything was as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lekker geslaap, lekker by restaurant gaan eet. Baie gerieflik, naby die N1, ons was 5 persone en 1 badkamer is dalk net te min. Maar vir 1 aand is dit OK.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natanja V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ongelooflik skoon en vriendelik. Ons het goed daar vergeet en toe ons 'n week later weer daar slaap, het hulle dit vir ons gehou en teruggegee, wat ongelooflik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fern O
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Great overnight stopover. Good location. Room was clean and perfect for an overnight stay. We had a lovely swim in the pool to escape the heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize H
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Goed. Baie goed vir oorslaap. Parkeerarea te klein vir groot motors. Dit was veilig, maar meer spasie nodig sonder pale.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Waarde vir geld. Was beter as baie gastehuise wat ek al van gebruik gemaak het in Colesberg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Manie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Goeie waarde vir geld. Ja, goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
2.8
Jan 2026

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Vicky V
1 nag Gesin met tieners
2.6
Jan 2026

Kan beter waarde vir geld elders kry. Nee, geen lugversorging nie. 3de bed is net ingedra en reg agter die deur gesit, so die voordeur kan nie heeltemal oopmaak nie. Beddegoed pas nie bymekaar nie. Stort se water spring tussen koud en warm. Dubbelbed is al hol gelê. Sal beslis nie weer hier oorslaap nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Adriaan
Gables Inn
Ons vra om verskoning vir die ongerief. In die toekoms bespreek een met die lugverskaffer, want daar word twee tipe kamers geadverteer.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.4
Jan 2026

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 322

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 879
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 879
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 879
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Sluiters Road, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 185 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0YjJjYjhjLWE5N2UtNGQ3Yi1hODA4LTllODFkNTYwYTdlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R879 per nag (plek vir 2) 322 5 1 4 10 Sluiters Road Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.726356670203 25.091187983776
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang