Pick your preferred language

English

Afrikaans

+55
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 69 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Gaikou Lodge is 'n bekoorlike B&b-verblyf aan die voorheuwels van die Langeberge geleë en deur pragtige berglandskappe, 'n rivier en 'n woud omring. Die lodge is op 'n 16 ha-perseel wat privaat besit word. Dit is in die Marloth Natuurreservaat geleë en bied die ideale kuierplek vir oud en jonk.

Verblyf word in 2 gesinsvillas en 8 luukse koning- of 2-enkelbedkamers aangebied. Al die kamers het en suite-badkamers, lugversorging en Franse deure wat na 'n onderdakstoep met 'n uitsig op die berg lei. Ander geriewe sluit verwarming, komplimentêre WiFi, privaat kluise, TV's en satelliet-kanale in.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, voëlkyk, baarshengel, fietsry met gratis fietse, stap, voetslaan, perdry, piekniek, sokker en rolbal in.

Die lodge is 'n rustige wegbreekplek net 'n paar minute van die N2 af, stapafstand van Swellendam af en 2 ure se ry van Kaapstad af. Ontdek die prentjiemooi staproetes in die berg, geniet Swellendam se ryk kultuurerfenis en gesellige restaurante, en durf doendinge, soos perdry, visvang, fietsry, bergfietsry en wynproe in die omgewing aan.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Henriët Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 69 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gaikou Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

69 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac6c7329779e996253ec53dc017a64f008b89eb43a4b814d9d4e20c9a9430a2a8675b4bbeb59eb970a248a68554f9aa0d69a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 630 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 69 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.010897084235 20.458645820618
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang