Beskrywing
Dié kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort. Groot vensters en Franse deure lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig op die berg. Ander geriewe sluit lugversorging, verwarming, komplimentêre WiFi, 'n privaat kluis, 'n TV en satelliet-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Een kind van 3 tot 12 jaar: R250 per persoon per nag in 'n ekstra bed.
Reisbeddens of ekstra beddens is beskikbaar op versoek en moet met bestuur bevestig word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer beskik oor 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad en stort. Groot vensters en Franse deure lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig op die berg. Ander geriewe sluit lugversorging, verwarming, komplimentêre WiFi, 'n privaat kluis, 'n TV en satelliet-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Een kind van 3 tot 12 jaar: R250 per persoon per nag in 'n ekstra bed.
Reisbeddens of ekstra beddens is beskikbaar op versoek en moet met bestuur bevestig word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die villa het 2 ruim slaapkamers, en suite-badkamers met aparte baddens en storte, en 'n oopplan-leefarea. Die 2 slaapkamers se uitleg is identies, maar een het 'n koninggrootte-bed en die ander 2 driekwartbeddens. Groot vensters en Franse deure lei na 'n onderdakstoep met 'n uitsig op die berg. Ander geriewe sluit lugversorging, verwarming, komplimentêre WiFi, 'n privaat kluis, 'n TV en satelliet-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Een kind van 3 tot 12 jaar: R250 per persoon per nag in 'n ekstra bed.
Reisbeddens of ekstra beddens is beskikbaar op versoek en moet met bestuur bevestig word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
69 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang