+14
Selfsorg in George

Garden Route Lekkerte Le Vallia

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Rochelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker gekuier saam vriende en plek lekker ingerig. Baie lekker gebly, sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathrine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Will come back. Definitely. Breathtaking views. Safe for families. Close to all the facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charity W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2026

Fantasties. Was my tweede keer gewees en ek het dit geniet soos altyd. Haar gasvryheid laat mens altyd so welkom en tuis voel. Sien uit om nog baie van die akkommodasie gebruik te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Garden Route Lekkerte Le Vallia
Baie dankie, Charity, waardeer jou terugvoering opreg. En dankie dat julle die huis so mooi gelos het. Tot volgende keer. Garden Route groete en pas julle mooi op.

Cheswill C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2025

Baie rustige area, siende dat dit in 'n woonbuurt is. Maggie is fantasties! Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sam A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Value for money. Pleasant, felt like a home away from home. Very safe and secure. Walking distance from the mall was nice. The host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dit het gevoel jy bly in jou eie huis. Ons het die verblyf geniet. Maggie het ons goed ontvang. Alles is netjies en goed ingerig. Ons sal weer en weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eloise M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Dit was wonderlik, net bietjie koud en nat, maar ons het ons nogtans geniet. Ek het eerlikwaar geen klagtes oor die plek nie. Ek sal dit met liefde vir enige een aanbeveel. En die eienaar se gasvryheid, joh, dit is tops, laat mens sommer tuis voel. Ek sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanmare V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Amazing. Was very nice and friendly, would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemary O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

No complaints, thank you. It was a lovely, peaceful and safe stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Garden Route Lekkerte Le Vallia
Baie dankie vir die terugvoering, Rosemary. Kyk mooi aan jou pragtige familie. Seën en sterkte daar in die groot stad. Mooi bly. Garden Route groete.

Nicholas L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jun 2024

It provided all required. Suited my needs and was close to my work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek

3 Carnation Street, Levallia, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ6EblAQMQSJa5FvkIwKLH1wzDc64sIcIPRHFzK4qtfYcNcUhcE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 83 5 1 5 3 Carnation Street Levallia 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.975479 22.491298
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang