Garden Route Lekkerte Le Vallia
Opsomming van Resensie
Jacques S - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker, goeie kontak, hele huis met alle geriewe beskikbaar.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Hi Jacques,
Dankie vir die terugvoering, waardeer opreg. Julle was pragtige gaste, ons het julle geniet en is so bly dat julle ons tuinroete so lekker kon verken, geniet en waardeer. Net die beste vir 2021 met jou pragtige gesin. Dankie vir die huis wat julle so pragtig en mooi skoon gelos het. Dis vir jou pragtige vrou want eks seker jy het nie n vinger geroer nie.
Nina A - Aug 2020
Gemiddeld
Fantasties.
Johanna W - Mrt 2020
Gemiddeld
Very pleasant, I really enjoyed my stay although it was very short.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Dear Johanna,
Your detailed feedback via WhatsApp was much appreciated. All your suggestions were immediately implemented and the guests were very happy that came after you, thank you very much. I am happy that you enjoyed your stay and visits to your family. Thank you for leaving the house so neat and tidy for the housekeeping team.
Blessings,
xxxx
Gavin J - Feb 2020
Gemiddeld
Enjoyed the space, freedom and comfort.
Michael W - Jan 2020
Gemiddeld
Die huis was gerieflik, alles op sy plek. Dit was veilig en rustig.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Dankie Micheal, waardeer die terugvoering. Julle was pragtige gaste en baie dankie aan jou vrou wat alles so mooi gelos het, ons waardeer dit opreg. Groete.
Paul W - Jan 2020
Gemiddeld
Spacious accommodation and welcoming host.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Thank you Paul, your feedback is much appreciated. I am so happy that the weather was in your favour with all your runs and hikes. Thank you for the letter you left in the kitchen with the glasses and bowl that you replaced. I am happy that you enjoyed the house. As for location, no need to be anxious as you now experienced it yourself, that no incidents and your wife could freely go for her morning runs at 06:00 in the mornings. All of the best for the year ahead.
Thapelo T - Jan 2020
Gemiddeld
We had a very pleasant stay at Garden Route Lekkerte Le Vallia.
Lees meerGarden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Thank you Tau we appreciate your feedback. Always trying to keep our guests happy as we are blessed with top guests all the way. I posted the stuff you left behind, please be on the lookout for the parcel.
See you again end of 2020!!! And thank you to your wife who left the house in tip top shape, housekeeping was all smiles when they entered the premises. Much appreciated.
Genevieve J - Nov 2019
Gemiddeld
Pragtig.
Barry V - Sep 2019
Gemiddeld
Mooi skoon en baie aangenaam.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Dankie Barry. Waardeer jou voorstelle met die badkamer en het sommer dadelik werk daarvan gemaak.
Groete tot volgende keer.
Imilda O - Jul 2019
Gemiddeld
Genotvolle naweek.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Baie dankie!!!! So bly julle het dit geniet en is veilig tuis. Wens jou alle sterkte toe met die nuwe dinge en weet alles sal ten goede uitwerk vir julle.
Waardeer jou terugvoering. xxx
Yolanda S - Jul 2019
Gemiddeld
Dit was fantasties.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Dankie vir die mooi briefie op die yskas! Waardeer dit. Ook baie dankie dat julle alles so mooi, netjies en in plek gelos het. Waardeer opreg.
Johnny S - Jun 2019
Gemiddeld
Ons het heerlik ontspan.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Baie Dankie Johnny! Wow, dit lyk nie hier was gaste nie. So netjies, skoon en alles in plek het julle dit gelos. Waardeer opreg, duisend dankies! Sterkte met die eksamens, ons hou albei duime was.
Nella C - Mei 2019
Gemiddeld
Baie behulpsaam. Netjies. Vriendelik
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Dankie Nella. Waadeer die terugvoering. Die huis was baie mooi skoon gelos.
Karien F - Mei 2019
Gemiddeld
Maggie wonderlike gasvrou, woning netjies en skoon.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Dankie vir terugvoering, ons doen met graagte wat ons kan binne ons beheer. Net jammer dat julle soveel vuil skottelgoed en oorskiet kos op stoof gelos het.
Groete
Donalda L - Mei 2019
Gemiddeld
Great place to stay. Enough space to spend time with the family.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Baie dankie Donalda. Waardeer die terugvoering. Julle was pragtige gaste. Dankie dat julle vir ons so mooi skoon huis gelos het. Waardeer opreg.
Anel F - Apr 2019
Gemiddeld
Baie gemaklik en mooi!
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Julle was pragtige gaste! Groot plesier. Dankie vir die terugvoering.
Ravial A - Mrt 2019
Gemiddeld
Wonderlike plek sal weer gaan. Buurt baie rustig en veilig, beveel dit aan vir enige een aan.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Beste Ravial,
Baie baie dankie vir die terugvoering. Waardeer opreg dat julle die huis perfek gelos het. Sien uit om julle weer te sien.
Groete
Maggie
Collen J - Jan 2019
Gemiddeld
Ek was baie beïndruk met die verblyf en die ontvangs.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Baie dankie. Tot weersiens.
Groete
Maggie
Lindy W - Jan 2019
Gemiddeld
Home away from home.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
En sowaar daar sien julle sommer gou weer.
Dankie!
Laurence P - Jan 2019
Gemiddeld
Baie vriendelike mense.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Waardeer die terugvoering. Baie dankie
Groete
Maggie
Madelein L - Des 2018
Gemiddeld
Lekker gebly.
Heinrich T - Des 2018
Gemiddeld
Dt was baie lekker in lekkerte Le Vallia.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Baie dankie aan jou en die pragtige gaste wat saam was.
Groete
Maggie
Ruwayda D - Des 2018
Gemiddeld
Ons kuier was fantasmagories gewees.
Yolanda S - Des 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Anza M - Okt 2018
Gemiddeld
Was heerlik met alles wat jy in 'n huis nodig het.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Baie dankie Anza, waardeer die terugvoer. Enige voorstelle is altyd welkom!!
Jonell C - Okt 2018
Gemiddeld
Jy voel tuis.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Dankie Jonell,
Waardeer die terugvoering. Hoop die glas wat julle vergeet was het by julle uitgekom.
Groete tot weersiens.
Elton S - Sep 2018
Gemiddeld
Dit was 'n ongelooflike warm lekker ontspanende wegbreek vir my en die familie
Lees meerGarden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Deidre!! Dis die gees, goeie of slegte weer, julle was pragtige gaste.
Eloise B - Sep 2018
Gemiddeld
Fantastic experience.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Baie dankie Eloise, ek waardeer jou terugvoering.
Julle was pragtige gaste.
Tot volgende keer.
Groete
David L - Aug 2018
Gemiddeld
Baie goeie prys vir verblyf en baie ruim.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Dankie David! Julle het so hard gewerk dat julle nie eers kon braai nie. Waardeer terugvoering.
Sterke met alles.
Natasha V - Aug 2018
Gemiddeld
Dit was baie mooi, skoon en netjies. Nie 'n enkele probleem gehad nie.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Dankie Natasha, ons het al 'n gas gehad wat navraag gedoen het wat deur jou verwys was. Baie dankie vir die verwysing.
Ons is geseënd met pragtige gaste.
Mooi bly en sterkte met die kompetisies.
Charlene H - Jul 2018
Gemiddeld
Rustig, stil en ruim.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Baie dankie Charlene, ons waardeer jou terugvoering. Julle was pragtige gaste - dit lyk nie eers asof die huis gebruik was nie.
Groete tot volgende keer.
Adele T - Jul 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Kobus V - Jun 2018
Gemiddeld
Baie dankie, dit was baie lekker gewees.
Davidene B - Jun 2018
Gemiddeld
Dit is fantasties. Baie lekker.
Jacqueline V - Jun 2018
Gemiddeld
Eenvoudig, gemaklik en gerieflik.
Chanelle G - Mei 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik, naby alles geleë, en gemaklik, voel asof ons tuis was by ons eie huis.
Megan S - Mei 2018
Gemiddeld
Asemrowend.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Dankie Megan,
Dit lyk nie eers asof julle die huis gebruik het nie.
Bly julle het veilig gereis.
Vriendelike groete,
Garden Route Lekkerte personeel.
Clifton L - Mei 2018
Gemiddeld
Value for money.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Baie dankie Cinton. Soos jy sê, sien gou-gou weer.
Vriendelike groete.
Sharon D - Apr 2018
Gemiddeld
Comfortable and relaxed.
Najua F - Apr 2018
Gemiddeld
Lekkerte Le Vallia was perfectly located as it was about 10 km between the various locations we had to drive to daily.
Joe S - Apr 2018
Gemiddeld
Dit het gevoel ek was in my eie huis, dit was heerlik.
Garden Route Lekkerte Le Vallia's terugvoer
Dankie. Waardeer jou terugvoering. Ons strewe sal altyd wees om ons gaste tevrede te stel.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carnationstraat 3, Levallia, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom