Gariep Country Campsite
Beskrywing
Die kampeerterrein bied slaapplek vir tot 6 gaste en sluit 'n kragtoevoer, 'n kraan met lopende water en privaat braaigeriewe op aanvraag in. Die kampeerterrein sluit nie karavane of tente in nie. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en gedeelde ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Prys sluit in
Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat kampeerders hul eie toerusting, tente en/of karavane moet saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Main Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang