+15
Selfsorg in Transgariep

Gariep N1 Chalets

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 579 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Leon D
1 nag
5.0
Jan 2026

Mooiste sonsopkoms en skemers. Dit is goed geleë met alles wat nodig is vir oornag. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Het lekker gebly. Alles wat mens basies nodig het vir oorslaapplek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Rustig, lekker, vriendelik en awesome. Beslis. Dis 'n baie rustige plek met 'n beeldskone uitsig na die N1 en sy eie natuurlewe. Die koffie wat beskikbaar en reg was voor ons die langpad moes aanpak, was beslis 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2026

Baie lekker. Ja baie baie baie baie baie baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Goed vir oorslaap. Lekker gebraaide ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelis V
1 nag
5.0
Des 2025

Waarde vir geld. As jy 'n skoon bed soek en more verder wil ry, is hierdie plek hoogs aanbeveel. Nie luuks nie, nie spartaans nie, net uitstekende waarde vir geld. Ek doen beslis volgende keer weer daar aan om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie E
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Huislik, lekker, gemaklik. Gasvrou Tannie Bets is ongelooflik. Mens het sommer tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Oornag waar ons werklik kon uitrus. Uitstekende verblyf. Alles wat nodig is, was beskikbaar. Netjies en gerieflik. Ideaal geleë. Vinnig weer op jou pad. Troeteldier vriendelik, 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
1 nag
5.0
Nov 2025

Skoon, gerieflik en vir seker 'n 'moet' vir enige reiseger. Ja, dankie ek reis gereeld vir werk en dit is die 2de keer dat ek daar oornag en ek sal vir seker dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tommy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Hoog aanbeveel. Ek sal beslis weer daar oor bly. Ek bly al oor by N1 Chalets vir die afgelope 10 jaar. Ek sal dit beslis aanbeveel. Ons word altyd baie vriendelik ontvang. Daar is alles beskikbaar wat nodig is vir die aand se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 579

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Eensgevonden Farm, Driekuil/Ruigtevlei, Gariepdam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a524918d37000c18a201eecb8e78c1243f0963ee0b7ec7944d16d098d729e2fd1374df6a4c74d42102d7923e0e020b291ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 579 5 1 5 Eensgevonden Farm Driekuil/Ruigtevlei 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.478748963345 25.596664789642
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang