Gariep N1 Chalets
Opsomming van Resensie
Zurika B - Jan 2021
Gemiddeld
Baie goeie ervaring.
Gerrit D - Jan 2021
Gemiddeld
Heerlik ontspan in die Karoo.
Sharon N - Jan 2021
Gemiddeld
All you need is there, peaceful.
Dalda P - Jan 2021
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Derek B - Des 2020
Gemiddeld
Great stopover on a trip.
Mariana B - Des 2020
Gemiddeld
Voldoen aan alle vereistes.
Lees meerStef M - Des 2020
Gemiddeld
Rustig.
Delarey R - Nov 2020
Gemiddeld
Eenvoudig, minimalisties, gerieflik.
Judith D - Nov 2020
Gemiddeld
Liggging is reg vir oornag.
Pam H - Nov 2020
Gemiddeld
Once again comfortable, clean and convenient and we were met very friendly.
Deon B - Nov 2020
Gemiddeld
Alles is daar wat nodig is.
Pam H - Okt 2020
Gemiddeld
Comfortable, clean and convenient.
Richard P - Okt 2020
Gemiddeld
Convenient overnight stop between Cape Town and the north
Nardus H - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Pieter C - Okt 2020
Gemiddeld
Privaat, plaas gevoel.
Janine V - Okt 2020
Gemiddeld
Baie gerieflik gelee langs die snelweg.
Rene P - Sep 2020
Gemiddeld
Plek is skoon en mense is vriendelik.
Chelma S - Sep 2020
Gemiddeld
Alles wat nodig is vir een aand oorslaap
Ben V - Aug 2020
Gemiddeld
Lekker skoon en netjiese oorslaap op pad Kaap toe.
Marthie K - Aug 2020
Gemiddeld
Gemaklik.
Gerda N - Aug 2020
Gemiddeld
Baie rustig, gevoel soos huis.
Maritza D - Mrt 2020
Gemiddeld
Short but comfortable stay. Lovely, well equipped, great service with friendly staff and very neat.
Karin M - Feb 2020
Gemiddeld
Sal aanbeveel van die haastige reisiger wat naby N1 verblyf soek. Geen ekstra veiligheid as dit is vir jou belangrik is.
Andre S - Feb 2020
Gemiddeld
Lekker oornagverblyf.
Daniel Gerhardus B - Jan 2020
Gemiddeld
Ideale rusplek, veilig en privaat.
Martin B - Jan 2020
Gemiddeld
Vinnig, veilig, maklik.
Thessa S - Jan 2020
Gemiddeld
Heerlik en gerieflik.
Ria J - Jan 2020
Gemiddeld
Gerieflik en goed geleë.
Sanette V - Jan 2020
Gemiddeld
Gemaklik, skoon en bekostigbaar.
Retha S - Jan 2020
Gemiddeld
Dankbaar om te kon oorslaap op ons lang pad van die Kaap.
Daleen D - Jan 2020
Gemiddeld
Baie netjies en skoon. Enigste negatief is die verkeer op die N1 wat hoorbaar is deur die nag.
Jan L - Jan 2020
Gemiddeld
Aangenaam en die diens wat hulpvaardig.
Zanie K - Jan 2020
Gemiddeld
Skoon, maar het meer verwag - het nie voldoen aan foto's.
Lees meerSarina S - Jan 2020
Gemiddeld
Mooi skoon, naby die hoofweg en baie netjies. Het alles wat mens benodig het vir oorslaap.
Ingrid Z - Jan 2020
Gemiddeld
Dit is 'n lekker oorslaapplek op pad na die Noorde en terug. Gerieflik en die Karoo-ervaring was spesiaal. Dankie vir alles!
Chanelle P - Des 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Chrissie R - Des 2019
Gemiddeld
Heerlik vir halfweg tussen Bloem en Colesberg.
Guilluame S - Des 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Christelle M - Des 2019
Gemiddeld
Goeie oornag opsie.
Lees meerJames P - Des 2019
Gemiddeld
Sentraal geleë.
Chantel B - Nov 2019
Gemiddeld
Baie lekker plek om te ontspan na die langpad.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Great space to relax when travelling.
Definitely value for money.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Riana D - Nov 2019
Gemiddeld
Gasvry en van hoogstaande gehalte.
Bianca B - Nov 2019
Gemiddeld
Gemaklike oornagverblyf op pad Kaap toe.
Lees meerJurg P - Nov 2019
Gemiddeld
Gerieflik en maklik bereikbaar.
Lees meerCarin H - Nov 2019
Gemiddeld
Rustig.
Lees meerJoachim J - Nov 2019
Gemiddeld
Baie rustig en ontspannend.
Henk V - Nov 2019
Gemiddeld
Het gereis saam met broers om ma in George op te tel. Was baie aangenaam.
Dean D - Okt 2019
Gemiddeld
Too much money for too little.
Riana J - Okt 2019
Gemiddeld
Dit was fantasies, sal weer daar oornag.
Ben T - Okt 2019
Gemiddeld
Baie rustig en netjies.
Johan V - Okt 2019
Gemiddeld
'n Lekker plekkie.
Willem C - Okt 2019
Gemiddeld
Uitstekend! Ligging, mense, natuur.
Jako L - Okt 2019
Gemiddeld
Lekker gebly maar paar klein opmerkings.
Lees meerJuliana V - Okt 2019
Gemiddeld
Rus en vrede.
Elmarie C - Sep 2019
Gemiddeld
Toeganklike en gemaklike oornagverblyf vir die reisiger.
Lees meerMarthinus P - Sep 2019
Gemiddeld
Geen warm stortwater. Bed ongerieflik.
Corrie B - Aug 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
Daan D - Aug 2019
Gemiddeld
Dit was fantasties, goeie waarde vir geld en sal weer daar bly.
Michelle W - Aug 2019
Gemiddeld
Baie onveilig gevoel.
Anna K - Aug 2019
Gemiddeld
Gerieflik naby die N1 en 'n lekker rusplek vir 'n moeë reisiger.
Sarie S - Aug 2019
Gemiddeld
Alles was netjies en veilig.
Roswitha R - Jul 2019
Gemiddeld
Die akkommodasie was baie netjies en die beddens gerieflik.
Dalene D - Jun 2019
Gemiddeld
Lekker halfpad-stop.
Rob B - Jun 2019
Gemiddeld
Geen onthaal nie en baie basiese geriewe.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
No reception and very basic facilities.
No heating. Road noise a bit irritating. Surroundings uninviting.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Hector C - Jun 2019
Gemiddeld
Goeie verblyf vir 'n oornag.
Sam A - Mei 2019
Gemiddeld
Pleasant overnight, but would appreciate some milk with the coffee, tea and sugar that was provided.
Peet V - Mei 2019
Gemiddeld
Verblyf is basies en geskik vir oornag - ons het in die huis geslaap en wat gepla het is dat die kamer met eie badkamer het nie 'n deur aan nie!
Lees meerLorette S - Mei 2019
Gemiddeld
Mooi, skoon en gerieflik vir oornag.
Belinda F - Mei 2019
Gemiddeld
Goed toegerus.
Johann E - Apr 2019
Gemiddeld
Dit was baie lekker en aangenaam.
Chanthel V - Apr 2019
Gemiddeld
Bekostigbare verblyf regs langs hoofroete.
Christo N - Apr 2019
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs.
Rainer M - Apr 2019
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Gerrie G - Apr 2019
Gemiddeld
Karoo-plaasatmosfeer reg by die Gariepdam.
Nonnie B - Apr 2019
Gemiddeld
Awesome.
Saartjie En Frik S - Apr 2019
Gemiddeld
Goed gebly.
Marina R - Apr 2019
Gemiddeld
Gerieflik langs die N1, goeie diens, al wat mens nodig het!
Estelle M - Apr 2019
Gemiddeld
Heerlike verblyf en waarde vir geld.
Riaan B - Apr 2019
Gemiddeld
Goeie oornagverblyf.
Shaun K - Mrt 2019
Gemiddeld
Eenvoudig naby N1 hoofweg.
Tienie K - Mrt 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Edwin G - Mrt 2019
Gemiddeld
Volledig toegerus, tot Blitz vir braai.
Christel N - Mrt 2019
Gemiddeld
Gemaklik.
Mossie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Onaangenaam.
Brenda D - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie goeie waarde vir geld en regtig 'n oasis langs die pad.
Lees meerMagda L - Mrt 2019
Gemiddeld
Veilig, skoon en waarde vir geld.
Andre V - Feb 2019
Gemiddeld
Baie basies, maar skoon en vars.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Very basic but clean and fresh.
A good one night stopover on the N1. We had a braai and really enjoyed the night stars. Thank you to the hosts.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Oane V - Feb 2019
Gemiddeld
Gemiddeld. Netjies en skoon.
Victor D - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was baie ontspannend.
Chauncey R - Jan 2019
Gemiddeld
Very convenient, safe, friendly staff!
Lees meerCozette B - Jan 2019
Gemiddeld
Alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap op die pad.
Lizelle C - Jan 2019
Gemiddeld
Vreedsame plaasatmosfeer.
Marlien V - Jan 2019
Gemiddeld
Goed geleë.
Doreen S - Jan 2019
Gemiddeld
Oulike plekkie.
Letitia F - Jan 2019
Gemiddeld
Netjies, veilig en gemaklik.
Ronald L - Jan 2019
Gemiddeld
Baie goeie basiese geriewe vir oorslaap. Lekker plaas atmosfeer.
Johan L - Jan 2019
Gemiddeld
Heerlike rus.
Lourens L - Jan 2019
Gemiddeld
Gemaklike ekonomiese oorslaap opsie.
Estelle M - Jan 2019
Gemiddeld
Excellent location and comfort.
Patricia B - Des 2018
Gemiddeld
Good position and everything we needed.
Jacqueline J - Des 2018
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Annali B - Des 2018
Gemiddeld
Sommige van hoofhuis se vensters maak nie na buite oop - maak byvoorbeeld oop in waenhuis / garage en kombuis na 'n tipe wasvertrek. Kleiner eenhede beter.
Charlé G - Des 2018
Gemiddeld
Prakties.
Stefanie M - Des 2018
Gemiddeld
Die stilte was amazing gewees.
Sunita P - Des 2018
Gemiddeld
Baie warm.
Theodoor V - Des 2018
Gemiddeld
Moeilik maar lekker.
Lees meerJudy J - Okt 2018
Gemiddeld
Was teleurgesteld.
Mervyn D - Okt 2018
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Florence V - Okt 2018
Gemiddeld
Baie lekker uitgerus, stil rustige plek.
Peter M - Okt 2018
Gemiddeld
Pragtige sonsopkoms op die plaas reg langs die N1.
Piet S - Sep 2018
Gemiddeld
Rustig.
Bill S - Sep 2018
Gemiddeld
Dit was baie skoon en netjies.
Izelle F - Aug 2018
Gemiddeld
Perfekte halfpad verblyf!
Pieter B - Aug 2018
Gemiddeld
Gerieflike verblyf oppad Kaap toe.
Barbara G - Jul 2018
Gemiddeld
Onaangenaam.
Lochner D - Jul 2018
Gemiddeld
Daar is definitief baie netjieser en meer waarde vir geld plekke om te bly in die omgewing.
Pierre V - Jun 2018
Gemiddeld
Ongemaklik en koud.
Albie G - Mei 2018
Gemiddeld
Lekker oorslaap op pad tussen Kaap en Jhb/Durban.
Jani D - Mei 2018
Gemiddeld
Gerieflik.
Konrad B - Apr 2018
Gemiddeld
Heerlik!
Lees meerJani V - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie netjies en ideaal geleë.
Sandra L - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie lekker rustige omgewing weg van die stad, pure plesier.
Lodewyk V - Mrt 2018
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Erhard B - Mrt 2018
Gemiddeld
Uiters geskik vir oorslaap, kan mooi die sterre sien wanneer jy braai, het lekker geslaap.
Frik V - Mrt 2018
Gemiddeld
Stil en rustig.
Ben V - Feb 2018
Gemiddeld
Puik oornaggeriewe vir 'n gesin.
Janelle D - Feb 2018
Gemiddeld
Baie vriendelik verwelkom en skoon.
Jeanne K - Jan 2018
Gemiddeld
Very relaxing after travelling the long road.
Philli F - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was absoluut 'n wonderlike ervaring. 'n Stilte en vrede wat slegs die Karoo / Suid-Vrystaat jou kan bied.
Lees meerArno V - Jan 2018
Gemiddeld
Die akkommodasie en geriewe voldoen nie aan die nodige standaard nie.
Lees meerChristel J - Jan 2018
Gemiddeld
Niemand by ontvangs.
Mariska M - Jan 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Desire A - Jan 2018
Gemiddeld
Gerieflik en rustig, net wat nodig was om die pad voor aan te durf.
Lees meerHennie S - Jan 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Trudie B - Jan 2018
Gemiddeld
Uiters swak, was baie teleurgesteld.
Yolande T - Des 2017
Gemiddeld
Goedkoop.
Gerhard T - Des 2017
Gemiddeld
Gerieflik.
Johann K - Des 2017
Gemiddeld
Voldoen aan basiese vereistes.
Susan V - Des 2017
Gemiddeld
Was heerlik rustig, oppieplaas gevoel.