Garonga Safari Camp
12 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 12 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Gravelotte Road/R526, 36 km from Gravelotte, 0895, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Garonga Safari Camp is 'n eksklusiewe kampplek in die Makalali Reservaat na die weste van die Krugerwildtuin.
Dié kampplek streef daarna om ontspannende, holistiese verblyf te bied waar gaste die natuur kan ervaar. Die kamp reflekteer die omgewing met aardse kleure, skoon lyne en gehaltelinne.
Die kamp het 6 luukse en suite-tente wat 'n uitsig oor die safari-landskap het. Elke tent het rof, gepleisterde mure en seiltente wat daaroor strek en het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed. Die tente het 'n uitsig oor 'n droë rivierbedding en het 'n houtdek met 'n hangmat. Die kamers is lugtig en het groot beddens en binne- en buitestorte.
Daar is 'n swembad waarin gaste kan afkoel, WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste kan oggend- of namiddag-wildritte geniet saam met die ervare gidse. 'n Safari-staptoer saam met 'n wildbewaarder is ook beskikbaar, wat gaste nader aan die fauna en flora bring. Gaste kan in 'n bosbad ontspan, op 'n platformdek slaap, 'n masseerbehandeling geniet terwyl hulle oor die rivierbedding uitkyk, piekniek in 'n boom of heerlik aan boma-aandetes onder die sterre smul.
Nabygeleë aktiwiteite en besienswaardighede sluit die Groot 5, voëlkyk, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere en swem in.
Ligging
- Gravelotte Road/R526, 36 km from Gravelotte, 0895, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Gravelotte Road/R526, 36 km from Gravelotte, 0895, Limpopo
Sien kaart- 12 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang