Gasteria Cottage
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 23 Apr 2024 tot 3 Jun 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Macra-straat 5, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Gasteria Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat deur 'n privaat, inheemse tuin in Danabaai, Mosselbaai, omring word.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, glasware, potte, panne, yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die aangrensende etenstafel het sitplek vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n stroomboks met Netflix en verskeie stroomdienste. Gaste moet hul eie intekenbesonderhede gebruik om dié stroomdienste te gebruik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en sitplek. Parkeerplek is in 'n enkeltoesluitmotorhuis en in die oprit beskikbaar. Hierdie kothuis is net 'n entjie se ry vanaf die naaste strand en ongeveer 2, 7 km vanaf die Cape St Blaize-staproete. Verder is die Pinnacle Point Golf Club en Garden Route Casino 7,2 km ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Penelope Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Macra-straat 5, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Gasteria Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Macra-straat 5, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom