- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of St Helena Road and Saayman Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gasteria Grange bied gemaklike selfsorgverblyf in Calitzdorp, langs die bekende Roete 62-snelweg. Dit is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon.
Gaste kan kies tussen die Tuinkothuis of die Lucerne-kothuis. Elke eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en het privaat badkamers met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Albei eenhede bied ook kombuisies met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Die Tuinkothuis het ook 'n induksieplaat en die Lucerne-kothuis het 'n ingeboude braai op die patio sowel as 'n kaggel, perfek vir die winter. Gaste moet hul eie hout en vuuraanstekers saambring.
Albei eenhede het privaat patio's. Daar is WiFi in beide kothuise, en onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die ligging bied toegang tot die plaaslike wynlandgoedere, winkels en restaurante in Calitzdorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Kevin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 76
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Corner of St Helena Road and Saayman Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Gasteria Grange het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of St Helena Road and Saayman Street, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang